Paarl Self-Catering @ Gim
Beskrywing
Die Black & White Eenheid beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n yskas, mikrogolfoond en 'n wasarea. Ander geriewe sluit 'n TV met DStv, WiFi en veilige parkeerplek in.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Internet koppeling
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Verekombers
- •Waaier
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat ’n mikrogolfoond insluit.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Elke kamer het lugversorging. Daar is 'n yskas, mikrogolfoond en 'n wasarea. Boonop is daar 'n buitebraai-area en gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
- •Privaat swembad
Dienste
- •Internet koppeling
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Verekombers
- •Waaier
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat ’n mikrogolfoond insluit.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid beskik oor 3 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede en derde slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Elke kamer het ook lugversorging en 'n plafonwaaier. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, wasmasjien, skottelgoedwasser en 'n tuimeldroër toegerus. Die ruim leefarea en TV-area het 'n swembaduitsig. Daar is WiFi en buite is sekuriteitskameras.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
- •Privaat swembad
Dienste
- •Internet koppeling
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Verekombers
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat ’n mikrogolfoond insluit.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 14 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Boomstraat 7, Lemoenkloof, Paarl, 7646, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18