Pablo House Melville

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Pablo House Melville is in Melville, Johannesburg, geleë.

Dié gastehuis bestaan uit 8 kamers wat individueel versier is. Elke kamer het 'n koninggrootte-bed, koningingrootte-bed, of 2 enkelbeddens, en 'n en suite-badkamer.

Verder het elke kamer 'n UHD Slim-TV met Netflix en YouTube,, gratis WiFi, en ander luukse. Ontbyt is ingesluit, maar dit word in 'n restaurant genaamd Pablo Eggs-Go-Bar bedien. Die restaurant is net 'n entjie met die straat af. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Pablo House Melville is lekker naby 'n winkelsentrum, restaurante, die Universiteit van Johannesburg se atletiekbaan, UJ Orban Hokkieveld, en ander .

Kenmerke

  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Skoonheidskliniek
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Malaria-vrye streek
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Restaurant op Perseel
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels
  •  Frans

Konferensiegeriewe

  •  Witborde
  •  Internet
  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Middagete
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Pablo House Melville gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R20 000 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za