Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pajama Donkie

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Sarette Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 20

Maande gelys 11

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 20 resensies vir Pajama Donkie
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Helen R - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helen R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely accommodation and some lovely surprise treats too!

We had a lovely stay at the Pajama Donkie and will definitely stay there again. Lourens and Sarette were welcoming and friendly hosts. The cottage is charming and is in a lovely garden setting. We also felt safe and secure. The kitchen needs a special mention: spotlessly clean and extremely well appointed - the best I have ever seen at a guest house!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Inge W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Inge W
Gesin met klein kinders

Sien bo.

Sowaar, dié donkie is ’n wonderlike ding! As jy iemand is wat hou van eenvoud, skoonheid en ’n huis met hart, gaan hierdie klein kothuis, omring met die fraaiste tuintjie, jou só gelukkig maak. Ons gesin van 4 moes onlangs oppie nipper ’n oorstaanplekkie kry vir een nag op Swellendam. Hoe dankbaar is ek nie dat die deure van Pajama Donkie vir ons opgestaan het nie - en hoe spyt dat ons nie al vroeër die dag daar opgedaag het nie! Die hartlikheid het ons sommer met die intrapslag tuis laat voel. Die aandag aan detail verklap dadelik iets van ’n gasvrou met ’n bedagsame omgee hart: vir my en man het daar ’n welkomsjokoladetjie op die bedkassie gewag, vir ons 2 kindertjies elkeen ’n Paaseier. Daar was onwettig-lekker beskuit innie fles, vars melk & aarbeikonfyt innie yskas - en innie badkamer, selfs gesiglappies vir grimering afhaal. Als was vars, silwerskoon, netjies en net lieflik - ’n plek wat getuig van vertroeteling. Selfs die uittrekbank in die leefarea waarop die kleintjies (3jr. en 9jr.) geslaap het, was van super-kwaliteit - alles behalwe daai dikwels holruggeryde sleeper wat ons almal al iewers oppie langpad moes trotseer. Om ná die uitpakslag met ’n koffietjie op die voorstoep te kon ontspan met ’n uitsig op die berge wat hier neffens jou groottoon uittroon, was asem vir die siel. Laatmiddag het ons gaan stap - salig! Letterlik ’n katspoegie af in die pad loop jy deur ’n laning pragbome, oor ’n kabbelende riviertjie. Die kinders, poegaai van ’n lang rit, kon kaalvoet verken en ons grootmense kon voel hoe ons langpadnerwe sommer net sê ‘…’. ’n Paar treë verder, en jy loop jy jou vas in ’n tamaai verrassing: die allermooiste perdeplaas. ‘Asembenemend’ klink dalk soos ’n versiersuiker-woord, maar dis wat dit was! In hierdie Pajamadonkie se stylvolle, fantasties-toegeruste stal kan enige reisiger maar met groot vreugde kom afsaal. Ons kom só graag weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pajama Donkie se terugvoer

Wow, baie dankie, Inge, vir jou wonderlike terugvoer. Dit word opreg gewaardeer en dit is lekker om te hoor julle het die verblyf en omgewing so geniet. Kom gerus weer as julle in die area is.

Pajama Donkie
Ryno S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryno S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik en baie aangenaam.

Ruim en gerieflike akkommodasie. Baie netjies en skoon. Heelwat aandag aan fynere detail soos bv. 'n koffiemasjien met 'n voorraad gemaalde koffiebone beskikbaar vir gaste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pajama Donkie se terugvoer

Dankie, dit is altyd lekker om sulke positiewe terugvoer te kry. Kom loer gerus weer in.

Pajama Donkie
Leon N - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Naby aan die eetplekkies.

Rustige omgewing, mooi uitsig en al die nodige fasiliteite.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pajama Donkie se terugvoer

Dankie vir jou terugvoer, Leon. Ons waardeer dit. Jy is enige tyd welkom om weer te kom inloer.

Pajama Donkie
Adolf G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adolf G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons kom beslis weer. Een van die mooiste en skoonste eenhede wat ons ervaar het.

Ons het ongelooflik lekker gebly. Ons is vriendelik ontvang by 'n uiters stylvolle en netjiese wooneenheid. Daar is baie aandag gegee aan detail. Ons is voorsien van alles wat ons nodig gehad het om te braai. Dit was sommer net vrek lekker. Min gashere ontvang en sien jou af. En die koffie was vrek lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pajama Donkie se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi terugvoer. Bly julle het die verblyf geniet. Kom gerus weer as julle in ons omgewing is.

Pajama Donkie
Erika B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika B
Enkelreisiger

Great awesome, julle sien my weer!

Dis die beste plek waar ek nog gebly het en ek travel baie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pajama Donkie se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoer. Ons is altyd bly as ons gaste hul verblyf geniet. Sien uit na jou volgende besoek.

Pajama Donkie
Chris L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Baie lekker gebly - naby alles en vriendelike mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pajama Donkie se terugvoer

Dankie Chris. Bly julle het dit geniet. Kom gerus weer.

Pajama Donkie
Debbie A - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pajama Donkie is 'n absoluut pragtige plek met alles wat nodig is om heerlik te bly.

Lieflike plekkie met pragtige dekor en aandag aan detail! Dit het alles wat 'n mens kan nodig hê om heerlik te bly, en ek dink dit bied uitstekende waarde vir geld. Dit is op die kant van die dorp aan die berg se kant, so dis lekker vreedsaam en baie mooi. Die eienaars was uiters behulpsaam en vriendelik, en ons het regtig ons tydjie daar baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pajama Donkie se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie Debbie. Ons is altyd bly as ons gaste die verblyf geniet het. Julle is enige tyd welkom vir 'n volgende besoek.

Pajama Donkie
Johan F - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike verblyf lekker in Swellendam.

Hierdie was 'n uitstekende keuse. Die eenheid was nog beter as wat dit op die webblad gelyk het. Dis smaakvol gemeubileer en alles wat ons kon nodig kry (en meer) was beskikbaar in terme van toerusting, ens. Alles was perfek en die eienaars was baie vriendelik en hulpvaardig. Sal definitief weer hier kom bly en kan dit vir enigiemand aanbeveel sonder om twee keer te dink.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pajama Donkie se terugvoer

Dankie vir die positiewe terugvoer, Johan. Dit is altyd lekker om te hoor as ons gaste die verblyf geniet het. Julle was wonderlike gaste en is enige tyd welkom.

Pajama Donkie
Leon B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi en bekostigbare akkommodasie in Swellendam.

Wat meer het jy nodig vir 'n hemelse vakansie? Die mooiste kothuis met uitsonderlike uitsig op die berge en alles wat jy nodig mag hê vir 'n selfsorg vakansie in Swellendam. Ons sal vir 'n week hier van die gejaagde wêreld om ons kan vergeet. Dankie vir jul gasvryheid en verwysing na die beste restaurante.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pajama Donkie se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer, ons waardeer dit. Ons is bly dat julle die verblyf en ons dorp geniet het. Julle is enige tyd welkom om ons weer te besoek.

Pajama Donkie
Philip E - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip E
Enkelreisiger

Baie netjies en goed geleë.

Uitstekend en besonder vriendelik. Ek moet nog die saldo van R350 betaal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amy C - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amy C
Gesin met klein kinders

Fabulously cozy.

We had everything we needed, along with very generous 'gifts' as you enter. Lovely!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pajama Donkie se terugvoer

Thank you for your nice review, Amy. You are welcome to visit at any time.

Pajama Donkie
Shéa S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shéa S

We loved everything about Pajama Donkie. Perfect place to getaway.

My mother and I enjoyed a weekend here. Such a beautiful and peaceful space to enjoy. It's better than the pictures. There was even milk in the fridge for a cup of tea after a long journey. It was 36°C and felt like air conditioning inside the cottage. We will be back! Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pajama Donkie se terugvoer

Thank you for your kind review, Shéa. It was a pleasure to have hosted you. You are welcome at any time.

Pajama Donkie
Barthlo K - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barthlo K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig op die berge, stil en baie voëllewe.

Pragtige een-slaapkamer tuinwoonstel met alles wat nodig is vir die verblyf. Vriendelike gasheer en gasvrou wat regstaan om te help waar nodig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pajama Donkie se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer, Barthlo. Julle was wonderlike gaste en is welkom om enige tyd weer by ons te kom bly.

Pajama Donkie
Anastia B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anastia B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike mense en pragtige omgewing.

Ons was so gelukkig met ons huisie en die diens. Dit was 'n lieflike paar dae en sal vir seker dit aanbeveel vir enige iemand!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pajama Donkie se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer en aanbeveling Anastia, ons waardeer dit. Julle is enige tyd weer welkom by ons.

Pajama Donkie
Amorie D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amorie D

Ons het 'n heerlike tyd gehad by Pajama Donkie.

Die eenheid is pragtig met aandag aan die kleinste detail wat die verblyf baie spesiaal maak. Blomme uit die mooiste tuin en sjokolade op die bed is een van die lekker bederwes. Die eenheid is gemaklik, ruim en silwerskoon met heerlike linne en beddens. Veilige parkering was 'n groot pluspunt. Die eenheid is ook heeltemal afgesonderd en baie privaat. Ons sal beslis weer terug wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pajama Donkie se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie Amorie, ons waardeer die terugvoer. Ons poog altyd om ons gaste gerieflik en veilig te laat voel. Jy is baie welkom om weer by ons Kothuis te kom bly.

Pajama Donkie
Carien M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien M
Gesin met klein kinders

Pragtige, netjiese huis in Swellendam.

Ons het vir 2 aande by Pajama Donkie oorgebly. Ons kon nie lekkerder gebly het nie! Lourens en Sarette is wonderlike gasheer en gasvrou. Die buitestort was 'n verrassing en 'n bonus, en die kinders het die tuin baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pajama Donkie se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer Carien, ons waardeer dit. Ons is bly julle het die verblyf geniet. Julle was aangename gaste en is welkom om enige tyd weer by ons te kom bly.

Pajama Donkie
Michelle V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle V
Gesin met klein kinders

Just perfect for what we needed!

The attention to detail is beyond amazing! Such a beautiful spot.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pajama Donkie se terugvoer

Thank you for your nice review. Glad you enjoyed your stay with us. Please visit again.

Pajama Donkie
Nicolene K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik!

Pajama Donkie was heerlik om in te bly. Pragtig geleë en so rustig en stil. Plekkie is baie mooi ingerig en baie netjies. Sarette en Lourens is verskriklike vriendelike mense! Ons sal enige dag teruggaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pajama Donkie se terugvoer

Nicolene, baie dankie vir jou terugvoer. Ons is bly julle het die verblyf geniet. Kom gerus weer.
Hopelik is die weer volgende keer beter.

Pajama Donkie
Deidre B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deidre B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik en rustig.

Ek en Danie is mal oor Pajama Donkie as oornagverblyf. Ons sal verseker weer daar tuisgaan, dis 5 ster-gehalte. Swellendam is ook 'n pragtige dorpie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pajama Donkie se terugvoer

Baie dankie vir jou goeie resensie Deidre. Ons is bly julle het julle verblyf by ons geniet. Kom gerus weer.

Pajama Donkie
Vanaf
R1 250
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 250
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Glen Barry-weg 9B, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa606b53de0b7b82e65d75a0fdf14fb9a19dcac3534b43cbbfb5eeef6c3b13c4fbec07ed088d48b0075cad67fd2ecb4478c53?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 4 mense 20 5 1 5 9B Glen Barry Road Swellendam 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.012802484458 20.449344264488
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem