Pakhuisie

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Pakhuisie is 'n selfsorghuis in Paternoster, 'n bekoorlike dorp aan Suid-Afrika se Weskus. Dié dorp is 'n gewilde toeristebestemming en het 'n Mediterreense atmosfeer, helderblou water, witgekalkte kothuisie, tradisionele vissermans-argitektuur en lang wit strande.

Die huis het slaapplek vir 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n slaapbank in die sitarea wat teen 'n ekstra koste gebruik kan word. Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en het 'n skottelgoedwasser, stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 4 gaste. Die huis het 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi.

Daar is 'n onderdakbraai-area en 'n kaggel in die leefarea. 'n Toesluitmotorhuis en parkeerplek is vir 'n ekstra voertuig beskikbaar.

Slaapplek

'n Bespreking by Pakhuisie sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Pakhuisie gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 700 per nag (plek vir 5)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za