Em Paz

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R650 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Geen inklok of uitklok word op Kersdag of Nuwejaarsdag aangebied nie.
Rook is verbode in die eiendom.
Geen troeteldiere word op die perseel toegelaat nie.
Daar is ook 'n slaapbank in die sitkamer teen 'n ekstra koste van R200 per nag vir 'n bykomende gas en hulle sal hul eie beddegoed moet saambring. Reëlings moet vooraf met die eiendom getref word aangesien ongemagtigde gaste nie toegelaat word nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Temporarily unavailable
Temporarily unavailable
  • Kapasiteit: 0 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Pai Nosso Close, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2eecb41e9c6b4a10a7bdcfc8b5f32aa7c9ad916893795aac7288070f15666681f2d0cbaf08d25c0c8f7bc6ddebb98fb38edd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80
POA
8 5 1 5 3 Pai Nosso Close Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.808767732103 17.896385309141
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang