Stilbaai-Wes Akkommodasie by Palinggat Oord Vakansie Huis | LekkeSlaap
+16

Palinggat Oord Vakansie Huis

3 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 3 resensies vir Palinggat Oord Vakansie Huis
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Johan L - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan L

Puik naby die rivier/see, warm gekry geen waaier.

Lekker blyplek, eenhede net te na aanmekaar. Hoor jou buurman en sukkel dan met jou eie gesprek. Waaier is 'n probleem. Ligging puik, veiligheid puik. Wandelroetes naby was puik. Kombuis is puik. Was heerlik.

Nadia L - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia L
Saam met vriende

Baie goed toegerus, perfek vir see vakansie, veilige area en sentraal.

Die akkommodasie is baie goed toegerus. Vriendelike verwelkoming. Sentraal geleë in Stilbaai en baie veilige kompleks. Ons sal definitief elke keer daar probeer bly as ons Stilbaai besoek!

Frans D - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, stil en naby die see. Lekker.

Die diens was uitstekend, die blyplek bekostigbaar. Baie dankie.

Vanaf R950
per nag (plek vir 5)
Vanaf R950
per nag (plek vir 5)
Vanaf R950
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat, Stilbaai-Wes, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNmODM2NGFmLTVmN2QtNDM1MC1hZTk3LWExYWUwNmU3YzI5MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R950  per nag (plek vir 5) 3 5 1 5 Main Road Still Bay West 6674 Wes-Kaap 086 999 0018 10:00-14:00 10:00 -34.375528 21.407806
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za