Palm Tree Apartment

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Palm Tree Apartment is 'n selfsorgwoonstel wat vas is aan die eienaar se hoofhuis en in die boomryke buurt, Lionviham in Somerset-Wes geleë is.

Dié eenslaapkamer-eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die badkamer het 'n stort.

Die woonstel het ook 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die kombuis is goed toegerus met 'n stoof, oondjie, yskas-vrieskas en mikrogolfoond. Die eetarea het sitplek vir 2 en die sitkamer het 'n gemaklike rusbank.

Die woonstel is in 'n pragtige tuin met toegang tot die swembad. Veilige parkeerplek vir 1 voertuig is beskikbaar.

Slaapplek

'n Bespreking by Palm Tree Apartment sluit in:

1 x Koninggrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware
  •  Ondervloerse verhitting

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  •  Diens op aanvraag
  •  Koordlose Internet

Ekstras

  •  Mandjie met Peuselhappies
  •  Tee en Koffie Skinkbord

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer
  •  Ondervloerse verhitting

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Palm Tree Apartment gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za