Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Palms Manor

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kingswood Manor 16, Kingswood Golf Estate, George, 6530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 683 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Palms Manor is 'n bekoorlike selfsorghuis op Kingswood Golf Estate in George en bied slaapplek aan 4 gaste.

Die 2 slaapkamers het 2 enkelbeddens en 1 van die slaapkamers se beddens kan op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep word. Die 2 badkamers, waarvan 1 'n en suite-badkamer is, het storte, maar geen baddens nie.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, en mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n koffiemaker. In die enkelmotorhuis is daar 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Daar is 'n vintage-styl eetkamer en gemaklike rusbanke in die sitkamer. WiFiis beskikbaar.

Groot glasskuifdeure lei na 'n stoep met 'n tafel, stoele en 'n Weber-braai. Gaste asemrowende uitsigte oor die 11de skoonveld en die Outeniekwaberge vanaf die stoep en die vuurput in die tuin geniet.

Slaapplek

’n Bespreking by Palms Manor sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Theresa Geverifieer

Eiendomme 11

Resensies 13

Jaar gelys 1

Ligging

  • Kingswood Manor 16, Kingswood Golf Estate, George, 6530, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 683
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 683
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kingswood Manor 16, Kingswood Golf Estate, George, 6530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA86aa7e95c96b19930ccbbbf02210329a4dafcdbde84c414c3e0ae91e04396c1e62cf01f58904e48cfdfde75386f175e3c27a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 683 per nag (plek vir 4) 16 Kingswood Manor Kingswood Golf Estate 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.962670520831 22.436707325656
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem