Pandora

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Pandora is in Rouxville op die N6 tussen Smithfield en Aliwal-Noord geleë. Ons bied 'n ideale oornagplek tussen Gauteng of KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap.

Die huis kan slegs as 'n eenheid bespreek word, ongeag hoeveel gaste in die huis sal bly. Die tariewe is volgens die hoeveelheid gaste.

Die oorspronklike sandsteengebou was 80 jaar gelede 'n semi-aangehegde gebou en is later omskep in Rouxville General Dealers.

Nou is dit heeltemal omskep in 'n pragtige eenheid met 'n omheinde agterplaas en 'n mooi agterstoep. Die eenheid het 4 slaapkamers en 2 badkamers, waarvan 1 is en suite is. Pandora bied 'n oopplan-sitkamer, -kombuis en -eetkamer. Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf en yskas-vrieskas.

Dit is snoesig genoeg vir 2 gaste en perfek vir 'n groter groep.

Die agtertuin is ommuur en het 'n beksutte parkeerplek.

Troeteldiere is welkom.

Slaapplek

'n Bespreking by Pandora sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Area 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Fietsry

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Pandora gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 000 per nag (vir 10 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za