LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+244
Selfsorg in De Duin

Panorama Self Catering 2



  • 18 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 33 President Swart Street, De Duin, Cape Town, 7530, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Panorama Self-Catering 2 bied gaste 'n keuse van selfsorg-eenhede wat tussen 2 en 4 persone kan akkommodeer.

Sommige van die eenhede het lugversorging vir gemak, en al die oopplan-eenhede is gemeubileer met dubbelbeddens en het en suite-badkamers met 'n bad of stort. Sommige van die kamers het ook slaapbanke, en beddegoed word voorsien. Gaste moet hul eie handdoeke bring.

Al die eenhede het 'n kombuisie met 'n yskas en 'n mikrogolfoond, maar het nie 'n stoof of potte nie. TV's met OpenView en WiFi is in elke eenheid beskikbaar.

Panorama Self-Catering 2 het 'n rustige tuin waar gaste kan ontspan, sowel as 'n swembad om in af te koel op warm dae. Die Panorama Medi-Clinic, die Tygerberg Kollege, die Plattekloof Sentrum en die Plattekloof Dorpsentrum is net 1.5 km weg. Die V&A Waterfront, Tafelberg en Clifton Beach is net 20 km weg.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Openbare vervoer naby
Skoonmaakdiens
Fietsry
Visvang

Kamers

Eenheid P6
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die kamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en het ook 'n en suite-badkamer met 'n bad. Beddegoed word voorsien, maar gaste moet asseblief hul eie handdoeke bring. Die eenheid het 'n kombuisie met 'n yskas en 'n mikrogolfoond. 'n Elektriese braaipan is op aanvraag beskikbaar. Die eenheid het ook 'n TV met OpenView. Hierdie eenheid het gratis WiFi.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Vermaak
TV
Huisreëls

Beddegoed word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.
Elke eenheid het 'n kombuisie, maar geen stowe nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Eenheid P1
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie eenheid is gerieflik ingerig vir 2. Die oopplan-eenheid beskik oor 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Beddegoed word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring. Daar is 'n TV met openview kanale beskikbaar en die eenheid het 'n kombuisie met 'n yskas, 'n mikrogolfoond en 'n braaipan, maar geen stoof nie.
Hierdie eenheid het ook gratis Wi-Fi

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Vermaak
TV
Huisreëls

Beddegoed word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.
Elke eenheid het 'n kombuisie, maar geen stowe nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Eenheid P2
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie eenheid is gerieflik ingerig. Die oopplan-eenheid beskik oor 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Beddegoed word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring. Daar is 'n TV met openview kanale beskikbaar en die eenheid het 'n kombuisie met 'n yskas, 'n mikrogolfoond en 'n braaipan, maar geen stoof nie.
Hierdie eenheid het ook gratis Wi-Fi

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
TV
Huisreëls

Beddegoed word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.
Elke eenheid het 'n kombuisie, maar geen stowe nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Eenheid P3
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie eenheid kyk uit oor die swembad en is gerieflik ingerig vir 2. Die oopplan-eenheid beskik oor 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Beddegoed word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring. Daar is 'n TV met openview kanale beskikbaar en die eenheid het 'n kombuisie met 'n yskas, 'n mikrogolfoond en 'n braaipan, maar geen stoof nie.
Hierdie eenheid het ook gratis Wi-Fi

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Vermaak
TV
Huisreëls

Beddegoed word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.
Elke eenheid het 'n kombuisie, maar geen stowe nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Eenheid P7
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie eenheid is gerieflik ingerig en dit beskik oor 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Beddegoed word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring. 'n Slaapbank of enkelbed kan op versoek in die kamer bygevoeg word. Die eenheid het 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolfoond en 'n braaipan, maar geen stoof nie. Daar is ook 'n TV met plaaslike kanale beskikbaar.
Hierdie eenheid het ook gratis Wi-Fi

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Vermaak
TV
Huisreëls

Beddegoed word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.
Elke eenheid het 'n kombuisie, maar geen stowe nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Eenheid P4
Vanaf
Vanaf R1 850
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie aparte slaapkamer is gerieflik ingerig vir 3. Dit beskik oor lugversorging, 'n dubbelbed, 'n slaapbank in die leefarea en 'n badkamer met 'n stort. Beddegoed word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring. Daar is 'n ruim kombuis met 'n stoof en oond, 'n yskas, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe. Verder is daar ook 'n TV met openview kanale. Die eenheid kyk uit oor die swembad en het 'n privaat onderdak-braaiplek.
Hierdie eenheid het ook gratis Wi-Fi

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Slim
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai
Privaat, Buite
Buitelug
Braai
Privaat, Buite
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Privaat, Buite
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Vermaak
TV
Slim
Huisreëls

Beddegoed word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.
Elke eenheid het 'n kombuisie, maar geen stowe nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Eenheid P8 en P9
Vanaf
Vanaf R1 850
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kamers is op die boonste vloer en kan saam bespreek word vir 'n gesin van 4, of P8 kan vir 'n paartjie bespreek word. Elke kamer beskik oor 'n dubbelbed en deel die gebruik van 'n badkamer met 'n bad en stort. Beddegoed word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring. Die eenheid het 'n kombuisie met 'n yskas, 'n mikrogolfoond en 'n elektriese braaipan. Die eenheid het nie 'n stoof nie. Daar is lugversorging en 'n TV met plaaslike kanale.
Hierdie eenheid het ook gratis Wi-Fi

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Spa-bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Vermaak
TV
Huisreëls

Beddegoed word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.
Elke eenheid het 'n kombuisie, maar geen stowe nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Resensies

3.6/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Goed

Netheid
4.1
Ligging
4.1
Waarde vir geld
3.0
Diens
3.7
Veiligheid
3.3

3.6/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Goed

Netheid
4.1
Ligging
4.1
Waarde vir geld
3.0
Diens
3.7
Veiligheid
3.3
Thomas V
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2026

Redelik lekker gebly. Die plek is baie netjies en skoon en ons het lekker gebly. Ons het die braai area baie geniet. Daar is 'n paar kombuisitems wat gekort het. Ons dink egter nie dit is waarde vir geld nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Riette
Panorama Self Catering 2
Beste Thomas Baie dankie vir jou resensie. Ons is bly om te hoor dat julle die plek netjies en skoon gevind het en dat julle die braai-area geniet het. Ons sal verseker kyk na items in die kombuis. Groete Bestuur

Johan C
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
3.4
Mrt 2025

Nie te sleg nie. Was lekker. Net nie so seker van die dame wat ons ontvang het nie, moeilik om te kommunikeer met haar, die Engels gebroke en kan ook nie Afrikaans praat nie.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Riette
Panorama Self Catering 2
Beste Johan Dankie vir jou terugvoer, ons is bly om te hoor dat julle lekker by ons gebly het. Ons personeel kan ongelukkig net Engels praat, maar verstaan Afrikaans. Vriendelike groete Bestuur

Shevone F
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Amazing. We had a great stay. Norman is very friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Riette
Panorama Self Catering 2
Good day Shevone We are happy to hear that you had an amazing stay with us and that Numeri was helpful. We hope that you will visit again soon. Regards Management

Anonieme gas
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.6
Nov 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Riette
Panorama Self Catering 2
Beste Wilmine Baie dankie vir jou terugvoer en voorstelle, ons waardeer dit baie. Vriendelike groete Bestuur

Mildred F
1 nag ⋅ Gesin met klein kinders
4.0
Jun 2024

Waardeerend goed baie lekker. Beslis baie lekker gebly en sal weer in die toekoms van hierdie plek gebruik maak. Was beslis goed.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Riette
Panorama Self Catering 2
Beste Mildred Baie dankie vir jou fantastiese terugvoer, ons is so bly dat julle lekker by ons gebly het. Ons sien uit na julle volgende kuier by ons. Vriendelike groete Bestuur

Likho J
1 nag ⋅ Saam met vriende
4.6
Jul 2023

My stay at Panorama Self Catering 2 was good. The rooms were clean, very comfortable, and the staff was amazing. They went over and beyond to help make our stay enjoyable. I highly recommend this guesthouse for anyone visiting Parow.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Riette
Panorama Self Catering 2
Good day Likho, Thank you so much for this great and positive feedback. Feedback like this is what we strive for as a guesthouse. Looking forward to your next visit. Regards, Management

Wynette T
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
3.8
Des 2021

Ons was in die Kaap vir 'n troue. Dit is baie netjies en stil, die beddegoed kan bietjie opgeknap word. Die swembad was nog toe en nie reg vir gaste nie, ons motor moes twee aande buite in die straat staan omdat 2 groot bakkies die derde parkering vol gestaan het. Rosemary die skoonmaker is bitterlik oulik, sy het ons gehelp in boek en ons deur Covid-voorsorgstappe geneem. Ons het ons eie handdoeke geneem soos die instruksies gesê het, daar was handdoeke op ons bed geplaas toe ons arriveer. Die aircon het ook nie gewerk nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Antoinette V
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
2.0
Mrt 2018

Teleurstellend. Ongeorganiseerd. Geen seep, geen melk, was nie kode gegee om plek te verlaat nie, en op stadium toe ons wil uitgaan was ons binne toegesluit en moes wag vir die dame wat uit was om terug te kom en kode vir ons te gee. Geen WiFi, geen DStv.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Koos N
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
1.2
Mrt 2018

Gemors. Dit was 'n gesukkel om op die Sondag, 4de Maart, die verantwoordelike persoon in die hande te kry om in te boek. Die kamer was op die eerste vloer wat vir my 'n probleem is aangesien ek sukkel met my bene. Ek het Riette Tolken geskakel om my probleem te bespreek maar geen antwoord nie. Die dame wat ons toegelaat het, het verdwyn. Die lugversorging in die kamer het ook nie gewerk nie.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0


Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.9/5

Riette Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 65

Op LekkeSlaap 9 jaar


Ligging

Gaste dink Panorama Self Catering 2 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Spaar op jou verblyf

Kyk ’n bietjie watter spesiale aanbiedinge by dié blyplek beskikbaar is.

10% AF!
Pensioenarisaanbod
Kry 10% af. Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.

Wat jy moet weet

Inklok Tussen 14:00 en 19:00
Uitklok Voor 10:00

Beddegoed word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.
Elke eenheid het 'n kombuisie, maar geen stowe nie.

Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Bespreek

33 President Swart Street, De Duin, Cape Town, 7530, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 18 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY0OTY3NzgwLWM5MDYtNGZhYy1hMmY5LWU4MWI0MzkzMzMzOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense 9 5 1 4 33 President Swart Street De Duin 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.884 18.570055555556