Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Panorama Self Catering 2

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

3.5/5

Riette Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 38

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

2.9 uit 5van 4 resensies vir Panorama Self Catering 2
Netheid
3.5/5
Diens
2.8/5
Ligging
3.5/5
Veiligheid
2.5/5
Waarde vir geld
2.3/5
Likho J - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Likho J
Saam met vriende

My stay at Panorama Self Catering 2 was good.

The rooms were clean, very comfortable, and the staff was amazing. They went over and beyond to help make our stay enjoyable. I highly recommend this guesthouse for anyone visiting Parow.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wynette T - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Wynette T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was in die Kaap vir 'n troue.

Dit is baie netjies en stil, die beddegoed kan bietjie opgeknap word. Die swembad was nog toe en nie reg vir gaste nie, ons motor moes twee aande buite in die straat staan omdat 2 groot bakkies die derde parkering vol gestaan het. Rosemary die skoonmaker is bitterlik oulik, sy het ons gehelp in boek en ons deur Covid-voorsorgstappe geneem. Ons het ons eie handdoeke geneem soos die instruksies gesê het, daar was handdoeke op ons bed geplaas toe ons arriveer. Die aircon het ook nie gewerk nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antoinette V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Antoinette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurstellend.

Ongeorganiseerd. Geen seep, geen melk, was nie kode gegee om plek te verlaat nie, en op stadium toe ons wil uitgaan was ons binne toegesluit en moes wag vir die dame wat uit was om terug te kom en kode vir ons te gee. Geen WiFi, geen DStv.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Koos N - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Koos N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemors.

Dit was 'n gesukkel om op die Sondag, 4de Maart, die verantwoordelike persoon in die hande te kry om in te boek. Die kamer was op die eerste vloer wat vir my 'n probleem is aangesien ek sukkel met my bene. Ek het Riette Tolken geskakel om my probleem te bespreek maar geen antwoord nie. Die dame wat ons toegelaat het, het verdwyn. Die lugversorging in die kamer het ook nie gewerk nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: President Swartstraat 33, De Duin, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY0OTY3NzgwLWM5MDYtNGZhYy1hMmY5LWU4MWI0MzkzMzMzOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 4 5 1 3 33 President Swart Street De Duin 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.884 18.570055555556
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem