Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Panorama Sunset

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Panorama-singel 5, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 070 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Panorama Sunset is 'n pragtige vakansiehuis met moderne kenmerke sowat 2 km vanaf Langebaan se middedorp. Dit is die ideale opsie vir 'n kuswegbreek saam met familie of vriende aangesien dit binne stapafstand vanaf die strand is.

Hierdie dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 en suite-slaapkamers sowel as 'n gastetoilet. Die ruim hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die ander kamers het elk 'n dubbelbed en en suite-badkamers met 'n stort. Skoon, wit linne word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.

Die lugtige leefarea het 'n stylvolle kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, lugbraaier, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, asook 'n koffiemasjien toegerus is. Daar is ook 'n wasmasjien, skottelgoedwasser en 'n tuimeldroër beskikbaar. Die kombuis lei na 'n eetarea met oorgenoeg sitplek sowel as 'n ingeboude braai. Die knus sitarea grens aan die eetarea en het gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n platskerm-TV.

Vir die wat wil werk, is daar gratis WiFi en 'n privaat solderkantoor. Die eetarea het stapeldeure wat na 'n lieflike beskutte stoep met 'n etenstafel en 'n gasbraai lei. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek in 'n toesluitmotorhuis op die perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by Panorama Sunset sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir Panorama Sunset
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.9/5

Andriette Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 8

Jaar gelys 3

Ligging

  • Panorama-singel 5, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Panorama Sunset het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 070
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R4 070
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Panorama-singel 5, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf426679ce12fb2c86c50d4366737fb578ae22968a4414057f93cd47f2b4b2e43fdaf040d1c43408e52be45b7ca9b24c1e113?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 070 per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 5 Panorana Crescent Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.101746857997 18.034303779591
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem