Pansy Cove Pecten
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pansy Cove Kompleks, Voorbaai, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
- Vanaf R5 800 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Pansy Cove Pecten is 'n lieflike selfsorg-vakansiewoonstel in 'n veilige kompleks wat in Voorbaai, Mosselbaai, geleë is. Dit bied slaapplek aan 6 gaste wat op soek is na 'n rustige kuswegbreek.
Dié woonstel beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers en 'n aparte gastetoilet. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Twee van die en suite-badkamers het elk 'n stort, terwyl die derde en suite-badkamer 'n bad en stort het.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, wasmasjien, 'n skottelgoedwasser, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n TV.
Geriewe sluit onderdakparkeerplek, sekuriteit, sonkrag en WiFi in. Verder is daar 'n gemeenskaplike swembad, gimnasium, muurbalbaan, tafeltennis en pooltafel op die perseel.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Swembad
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Waaier
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ligging
- Pansy Cove Kompleks, Voorbaai, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Voorbaai Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pansy Cove Kompleks, Voorbaai, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap