Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Panthera Cottage

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tulbagh-weg 4A, Milnerton, 7441, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 2
  • Vanaf R950 R760 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Panthera Cottage bied knus selfsorgverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in die hartjie van Milnerton. Dit is ideaal vir 'n paartjie óf 'n klein gesin wat die Moederstad wil verken.

Dié kothuis bied gerieflike slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Skoon, wit linne en badhanddoeke word voorsien.

Die knus leefarea beskik oor 'n kombuis met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook 'n Nespresso-koffiemasjien. Die kombuis lei na 'n etenstafel en 'n sitarea met 'n enkelslaapbank. Daar is ook gratis WiFi, bordspeletjies en 2 slim-TV's.

Buite is daar 'n privaat binnehof met sonstoele, sitplek en 'n Weber-braai wat 'n wonderlike plek is vir 'n skemerkelkie. Veilige parkeerplek is agter 'n afstandbeheerhek op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Panthera Cottage sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Ligging

  • Tulbagh-weg 4A, Milnerton, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R950
R950 R760
per nag (plek vir 3)
Vanaf R950
R950 R760
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tulbagh-weg 4A, Milnerton, 7441, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 2
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA79fcba89b668f0b34ca5130367c4e26ac0b14d03d89ea3dda340f7d67067235f196c2a3913843b5dfa663cecadb63c1f1615?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R760 per nag (plek vir 3) 4A Tulbagh Road Milnerton 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.8780946 18.4981545
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem