Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Par L'Eau

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Avocet-singel A36, Theseneiland, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R7 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Par L'Eau is op 'n private kanaal in die gewilde Theseneiland en is 'n pragtigversierde selfsorg-eenheid vir 'n ontspannende vakansie saam met die gesin en vriende. Daar is 3 privaat balkonne wat lieflike uitsigte oor die kanaal bied.

Die dubbelverdiepingeenheid bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 4 badkamers. Die ruim hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en direkte toegang tot privaat balkon. Die kamer het kasruimte wat lei na die en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Hierdie kamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed en gaste gebruik die vierde badkamer met 'n stort.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook 'n eiland met stoeltjies toegerus is. Daar is ook 'n skottelgoedwasser in die aparte opwaskamer. Die kombuis lei na 'n etenstafel met 8 stoele en 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met die volle DStv-pakket. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Die skuifdeure lei na 'n houtdek met meubels, 'n etenstafel, sonstoele, asook braaigeriewe. Die eenheid is naby 'n privaat strand in die landgoed. Gaste het ook toegang tot die landgoed se tennisbane, putt-puttbaan, asook staproetes langs die kanaal. Gaste kan ook hulle eie bootjie of kajak saambring en op die water gaan.

Slaapplek

’n Bespreking by Par L'Eau sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • Avocet-singel A36, Theseneiland, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R7 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R7 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Avocet-singel A36, Theseneiland, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA89dec51eeb0362bc3903a43a9d5d0d07d67ab66f3bc77e253269ba49ab07aa84046f4f9c56e72b35c1f396217c1c1e557e3d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 500 per nag (plek vir 8) A36 Avocet Crescent Thesen Islands 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.048269804032 23.049177774769
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem