Paradeisos
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Zeus-straat 34, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R4 250 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Paradeisos is 'n selfsorg-vakansiehuis in Langebaan, 'n klein strandmeer-dorpie aan die Weskus. Dis net 'n uur se ry vanaf Kaapstad en die ideale basis vir gaste wat die Weskus en al sy besienswaardighede wil besoek.
Dié drieslaapkamerhuis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het stapelbeddens. Linne en badhanddoeke word voorsien. Bring asb. jou eie strandhanddoeke saam.
Paradeisos het 'n kombuis, 'n sitkamer en 'n eetkamerarea. Die kombuis is goed toegerus met 'n oond, stoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond en 'n skottelgoedwasser. Die eetarea het sitplek vir 8 gaste. In die sitkamer is daar gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix, Showmax en Apple TV. Die huis spog met binne-braaigeriewe.Parkeerplek vir 2 voertuie is op die perseel beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Paradeisos sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Douwlien Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 22
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Zeus-straat 34, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink Paradeisos het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Zeus-straat 34, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom