LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+36
Selfsorg in Danabaai

Paradise Found   Prime picks icon.

Prime picks icon.

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 122 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Johan S
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2026

Puik, puik, puik. Dit was fantasties. Bitter lekker, skoon en veilig. Alles wat benodig word, is byderhand. Het baie lekker gerus. Met 'n swaar hart uitgegaan. Dankie nogmaals.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charles
Paradise Found
Dankie vir jou positiewe terugvoer. Kom kuier gerus weer.

Susan B
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Apr 2026

Mooi, netjiese en goed toegerus. Baie mooi, veilige huis wat goed toegerus is met gerieflike beddens en goeie linne. Ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneline G
Lang verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

Mooiste uitsig uit kamer venster, selfs dolfyne gesien. Gerieflike huis, stil omgewing, pragtige uitsig, was ons tweede keer daar en sal weer teruggaan. Als wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natalie B
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Loved it. We really felt like we were in paradise! You have a beautiful home and we enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charl V
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Absolute bliss. Had a wonderful stay, would love to go again and again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fransisca D
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2026

Lieflike vakansiehuis. Dis 'n lieflike huis met alles wat mens kan nodig kry. Baie lekker rustige omgewing en pragtige uitsig oor die see. Die dek was 'n lieflike plek om te sit en kuier en braai. En die bordspelletjies was 'n pluspunt vir vermaak. Dalk net so paar punte. Die garage moet dalk iets uit geskuif word sodat groot voertuie in kan pas. Ons bakkie moes heeltyd buite slaap omdat die bakkie te lank was en die deure nie kon toemaak nie. En 'n groter bed in die boonste lieflike slaapkamer sal die oorbly net nog beter maak. En dalk 'n waaier of twee in die kamers vir mense wat nie gemaklik voel om met oop deure of ruite te slaap nie. Maar verder is dit 'n lieflike plek. En ek sal vir seker weer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Chantal S
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2026

Asemrowend. Hopenlik kan ons dit 'n jaarlikse instelling maak. Fantastiese verblyf, met 'n lieflike uitsig oor die see.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Henk T
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
4.0
Aug 2026

Beautiful house with views. Beautiful house with fabulous views. Our son loves the garden at the back. Our only problem was the house was so cold. I would recommend more heating or electric blankets. The warm blankets and linen smelled like a bad smell of lying in the cupboard for too long. Our main bedroom duvet cover was also dirty and covered with the throw. Other than that, we really enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Cina V
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2026

Was heerlik, het elke oomblik geniet en die gasheer het dadelik gehelp as ons vrae gehad het. Wonderlike rustige plekkie met alles wat 'n mens nodig het en baie netjies en pragtig. Net 'n voorstel dat die braairooster vervang moet word, hy is geroes en voel nie gemaklik om vleis op te braai nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Rensche F
Lang verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Eerste keer in Dana! Huis se see uitsigte is ongelooflik. Ons was 2 gesinne en spasie is heerlik. Huis het alles wat jy benodig en meer! Bonus dat ons binne die garage kon parkeer. Wasgoedlyn binne en buite huis ook lekker. Eerste keer in Danabaai, daar is 'n lekker OK om kruideniers te koop. Die St Blaize trail is 900m van die huis, so ons het lekker daar gaan hardloop. Die see was bietjie rof vir my kinders, baie sterk golwe en strome, so ons het maar gery na ander strande. Dis lekker naby aan baie oulike strande. Ons het wel laat middag/aand stappies en toe geswem op die strand gedoen, dit was die mooiste sonsak om te beleef. Lekker winkelsentrum oppad na Mosselbaai net so 12 min van die huis wat ook lekker is vir shopping! Sal beslis weer by die beautiful huis wil bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charles
Paradise Found
Dankie vir jou terugvoer. Kom kuier gerus weer in Danabaai.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Charles Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 122

Op LekkeSlaap 13 jaar

Antwoord gewoonlik binne 2 ure
Vanaf
R3 600
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R3 600
per nag, vir 6 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R3 600
per nag, vir 6 mense
Bespreek

18 P Minor Road, Dana Bay, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 9 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4b73ae3e71ffd68d02eab3cc4dc54cc4b6c24aad18a73cf6ec9e4a10901193202735d28eeb349b768711155dd21e70e1afbb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 600 per nag, vir 6 mense 122 5 1 5 18 P Minor Road Dana Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.200675183866 22.047818746033