Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Paradise Private

Paradise Private Stone-Zen Ateljee
Vanaf
Vanaf R1 400
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die ontwerp van hierdie ateljee skep n 'n warm en snoesige atmosfeer. Die eenheid het 'n privaat ingang en 'n beskutte onderdak-veranda met 'n uitsig oor 'n Zen-tuin. Die veranda het buitelugmeubels en kussings. Die ateljee beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed, 'n badkamer me t'n stort, wasbak en 'n toilet. Verder is daar 'n spieëltafelhoekie met 'n spieël, haardroër, en 'n gedeeltelike selfsorg-kombuisie. Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware. Die eenheid het ook 'n TV met volledige DStv en gratis onbeperkte DStv. Daar is 'n klein solder bo met 'n addisionele bed indien nodig.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg Yskassie, mikrogolfoond, kookplaat, ketel, broodrooster, breekware en eetgerei

Huisreëls

Geen kinders onder 12 jaar nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Paradise Private Nature-Zen Ateljee
Vanaf
Vanaf R1 800
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid het 'n asemrowende, panoramiese uitsig oor die dorp, die Knysna-strandmeer asook die beroemde Knysna Koppe. Die wintersonnetjie filter heerlik deur die ateljee se groot vensters in die oggend. Dit beskik oor 'n privaat ingang en 'n beskutte onderdak-houtdek met buitemeubels vanwaar jy die meeste kan maak van die lang somerdae. Die slaapkamer het 'n ingeboude alkoof met 'n koningingrootte-bed wat uitkyk oor die strandmeer. Dit skep 'n romantiese gevoel, veral as daar 'n winterstorm buite woed terwyl jy snoesig in jou warm bedjie lê. Indrukwekkende sonsopkomste kan vanuit die Alkoof geniet word. Daar is 'n aantrekkamer en 'n badkamer met 'n stort en 'n wasbak. Die kombuisie is toegerus vir selfsorg met 'n mikrogolfoond, yskassie, ketel, broodrooster, breekware en eetgerei. Die eenheid bevat geriewe soos goeie kwaliteit linne en handdoeke, toiletware, haardroër, kluis en 'n warmwaterbottel. Daar is ook 'n platskerm-TV met volledige DStv-kanale en gratis onbeperkte WiFi.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg Yskassie, mikrogolfoond, kookplaat, ketel, broodrooster, breekware en eetgerei

Huisreëls

Geen kinders onder 12 jaar nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Paradise Private Tidal-Zen Ateljee
Vanaf
Vanaf R1 800
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid het 'n asemrowende, panoramiese uitsig oor die dorp, die Knysna-strandmeer asook die beroemde Knysna Koppe. Dié eenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Geriewe sluit 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi en 'n gedeeltelike selfsorgkombuisie wat toegerus is met 'n mikrogolfoond, yskassie, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware. Verder is die eenheid toegerus met linne, badhanddoeke, 'n haardroër, kluis, en 'n warmwaterbottel. Daar is ook 'n TV met volledige DStv en gratis onbeperkte DStv.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg Yskassie, mikrogolfoond, kookplaat, ketel, broodrooster, breekware en eetgerei

Huisreëls

Geen kinders onder 12 jaar nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Paradise Private Mystical-Zen Studio
Vanaf
Vanaf R2 000
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié ateljee spog met 'n pragtige uitsig oor die Knysna-strandmeer en die bekende Knysna-koppe. Die ateljee het 'n privaat ingang en 'n stoep met 'n afdak waar gaste die uitsig oor die strandmeer kan geniet. Die ateljee het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet, wasbak en 'n losstaande Victoriaanse bad met 'n uitsig oor 'n pragtige varingtuin en die strandmeer. Die semi-selfsorgkombuisie het 'n yskassie, mikrogolfoond, induksieplaat, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware. Die ateljee het gehaltelinne, 'n verwarmer, warmwatersak, 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en onbeperkte gratis WiFi.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Huisreëls

Geen kinders onder 12 jaar nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Paradise Private Alto-Zen Studio
Vanaf
Vanaf R2 300
per eenheid
  • Plek vir 3 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Kinderbed vir 1
Slaapkamer 2
Plek vir 1 persoon
1 xKinderbed vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Huisreëls

Geen kinders onder 12 jaar nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Loeriestraat 13, Paradise, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 6
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbfe94d66e280e8c4173baa6d64f44021029b8520a1962617a0947db152068fd01b9de57a318b3243ae761f6319a5e3da83ea?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) 34 5 1 5 13 Loerie Street Paradise 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 11:00 -34.032852214756 23.033406883478
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem