LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+18
Selfsorg in Hartbeespoort

Paradise Village



  • 22 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 15:00
  • Plot 165, Skeerpoort, Hartbeespoort, 0216, Noordwes Sien kaart

Beskrywing

Paradise Village is aan die oewer van die Magaliesrivier in die Hartbeespoort-omgewing geleë. Die oord bestaan uit 11 en suite-chalets van hout wat tussen die bome geleë is. Ons is die perfekte bestemming vir groepbesprekings, rampartytjies en verjaarsdagpartytjies.

Die hout-chalets is toegerus met dubbel- en/of enkelbeddens. Nege van die chalets het slaapplek vir 2 gaste, 1 het slaapplek vir 4 gaste en 1 het slaapplek vir 6 gaste. Linne word voorsien in al die kamers, maar gaste moet hulle eie handdoeke bring. Braaigeriewe is naby elke chalet beskikbaar en daar is 2 gemeenskaplike kombuise met gas-stowe, yskas- en vriesgeriewe, breekware en eetgerei vir jou gerief. Elke kombuis het 'n televisie met DStv-toegang. Sit op die oewer van die rivier of koel af in ons swembad.

Alhoewel ons versteek is in 'n rustige omgewing onder 'n blaredak, is ons steeds naby trou-venues soos Green Leaves, Red Ivory en Leopard Lodge. Kyk uit vir Bill Harrop-warmlugballonvlugte, die Van Gaalen Kaasfabriek, Cradle-gesondheidspa, vlooimarkte en meer.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Skoonmaakdiens

Kamers

Eenheid met slaapplek vir 2
Vanaf
Vanaf R967
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
6 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie eenheid het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Gaste het toegang tot 'n balkon en braaigeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
DStv
Buitelug
Stoep/Binnehof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Vermaak
DStv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Bring asb. jou eie handdoeke.

Spesiale aanbiedinge vir groot groepe van 20 gaste of meer - doen asb. navraag vir meer inligting.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Eenheid met slaapplek vir 4
Vanaf
Vanaf R1 814
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie eenheid het 2 dubbelbeddens en 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Gaste het toegang tot 'n balkon en braaigeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
DStv
Buitelug
Stoep/Binnehof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Vermaak
DStv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Bring asb. jou eie handdoeke.

Spesiale aanbiedinge vir groot groepe van 20 gaste of meer - doen asb. navraag vir meer inligting.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Eenheid met slaapplek vir 6
Vanaf
Vanaf R2 418
per nag (plek vir 6)
  • Plek vir 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie eenheid het 2 dubbelbeddens en 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Gaste het toegang tot braaigeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

6

2 x Enkelbed / Driekwartbed

2 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
DStv
Buitelug
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Kombuisie
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Vermaak
DStv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Bring asb. jou eie handdoeke.

Spesiale aanbiedinge vir groot groepe van 20 gaste of meer - doen asb. navraag vir meer inligting.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Resensies

3.4/ 5

Gebaseer op 62 resensies


Netheid
3.1
Ligging
3.5
Waarde vir geld
3.1
Diens
3.7
Veiligheid
3.4

3.4/ 5

Gebaseer op 62 resensies


Netheid
3.1
Ligging
3.5
Waarde vir geld
3.1
Diens
3.7
Veiligheid
3.4
Pieter E
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

A great rustic stay. Friendly, helpful staff. Saw to my every need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alida S
1 nag ⋅ Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Gaan beslis weer daar kuier! Baie lekker gebly. Hou baie van die plek. Ongelukkig net nie warm water in die storte nie, maar wel by die wasbak. Maar verder 'n baie oulike plek, en 'n baie vriendelike gasvrou!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jason W
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2026

We enjoy the outdoors, so this was a perfect setup for us. Comfortable, beautiful view of the river, friendly staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anine L
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.2
Sep 2026

Net oornag maar was veilig, stil en gemaklik. Effens primitief maar love dit. Tipiese backpackers. Alles skoon en gemaklik. Eienaar en werker vriendelik en baie behulpsaam.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Grant H
1 nag ⋅ Saam met vriende
3.0
Mei 2024

Mooi omgeving maar besig om uit mekaar te val. Ja hey, lekker gebly maar perseel het dringend onderhoud nodig.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Florence M
1 nag
1.0
Des 2024

The place needs a lot of work. It is just not what we expected. The place looked dodgy and not well presented for a comfortable stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Rudo S
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
4.4
Des 2023

Accommodative. We really enjoyed our stay at Paradise Village, great staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nonnie / Maria
Paradise Village
Thank you so much Rudo! Looking forward to seeing you soon!

Yolandi M
1 nag ⋅ Gesin met tieners
4.0
Okt 2023

Lekker wegbreek. Paradise Village is 'n heerlike plekkie om te rus langs die Magaliesrivier. Lekkerder as kampeer, alles gehad wat ons nodig het. Warm bed en warm water. Swembad om af te koel en asemrowende natuurskoon. Nonnie en haar oulike hondjie was baie vriendelik en het ons onmiddellik tuis laat voel. Dankie vir die kuier, ons sien julle weer!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
4.0

Reynardt T
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
2.8
Mrt 2023

Accommodation a bit overcharged. We arrived late at night and only needed a place to sleep for the night, so, we cannot judge the entire place, but only the room we stayed in. The room felt as if there is no or very little maintenance going into the room. The shower was dusty and looked like it was not cleaned for several days. There was no curtain in front of the bathroom and we had to hang something there so people cannot look in from the outside. The shower water was nice and warm and everthing was working. Sections of the reeds inside the room on the ceiling of the roof is hanging loose and gives a feeling of decay and poor maintenance. The room door could not lock from the inside, nothing happened so, we cannot really complain about that, it just felt unsafe. The mattress in the unit we stayed in is way past the point it should be replaced. The mattress was not comfortable at all. The owner is very friendly and assisted us very well when we arrived. We do feel the price we paid is a bit over priced. This is a gem of a place and with a little bit of maintenance and attention, could be a diamond of a place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Landi N
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
1.4
Mrt 2023

Nie baie leker nie. Geen warm water. Nie leker krag nie alles gaan aan en af as mens die plugs gebruik.

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0
Nonnie / Maria
Paradise Village
Baie dankie Landi! Dis so 'n plesier met sulke pragtige gaste soos julle. Sien gou weer! Groete Nonnie


Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.4/5

Nonnie / Maria Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 62

Op LekkeSlaap 13 jaar

Antwoord gewoonlik binne 2 ure

Ligging

Gaste dink Paradise Village het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Wat jy moet weet

Inklok Tussen 10:00 en 19:00
Uitklok Voor 15:00
Eenheid met slaapplek vir 2
Selfsorg
Eenheid met slaapplek vir 4
Selfsorg
Eenheid met slaapplek vir 6
Selfsorg

Bring asb. jou eie handdoeke.

Spesiale aanbiedinge vir groot groepe van 20 gaste of meer - doen asb. navraag vir meer inligting.

Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf
R967
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R967
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R967
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Plot 165, Skeerpoort, Hartbeespoort, 0216, Noordwes

Sien kaart
  • 22 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 15:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdiNDdkMDk3LThhMmItNDY5YS1hMWUzLTQ4MTFmNjQ0NmEwMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R967 per nag, vir 2 mense 62 5 1 4 Plot 165 Skeerpoort 0216 Noordwes 021 201 8901 10:00-19:00 15:00 -25.773637778009 27.772258523102
Soek in 'n groter streek