Paradyskloof Eenheid
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Hanlie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 146
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Joyce M - Mei 2024
Algehele gradering
Staying was good.
Paradyskloof Eenheid se terugvoer
Everything would be sorted out if you booked the correct date, Joyce Matlou.
Elmien S - Apr 2024
Algehele gradering
Gemaklik, gerieflik en gasvry.
Suzaan S - Apr 2024
Algehele gradering
Baie lekker gebly, skoon en netjies. Baie dankie Hanlie!
Baretta N - Apr 2024
Algehele gradering
Dis 'n baie rustige omgewing. Die eenheid is baie goed toegerus en baie prakties.
Mellisa V - Feb 2024
Algehele gradering
Kalm en rustig, baie veilig en verfrissend.
Johan O - Jan 2024
Algehele gradering
Baie dankie Hanlie vir die ekstra bietjie wat julle doen. Dit word waardeer.
Frederick D - Okt 2023
Algehele gradering
Heerlike verblyf in 'n pragtige, stil woonbuurt net buite Stellenbosch.
Ilse M - Sep 2023
Algehele gradering
Stylvol en pragtig.
Willie D - Sep 2023
Algehele gradering
Gemaklik, tuis gevoel.
Lees meerMarieta V - Aug 2023
Algehele gradering
Skitterende ervaring.
Adele D - Aug 2023
Algehele gradering
Baie netjiese, gerieflike verblyf in 'n veilige omgewing.
Ronel V - Aug 2023
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly. Die plekkie is baie mooi, netjies en gerieflik.
Bennie V - Jul 2023
Algehele gradering
Baie gemaklike, gesellige atmosfeer, gasvrou en verblyf!
Abraham T - Jul 2023
Algehele gradering
Heerlik, rustige atmosfeer. Skoon en ruim gastekamer.
Janita V - Jun 2023
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Saartjie A - Jun 2023
Algehele gradering
'n Rustige hawe in 'n stil en pragtige omgewing.
Marthie B - Jun 2023
Algehele gradering
'n Baie genotvolle verblyf.
Hennie V - Mei 2023
Algehele gradering
Baie kort weens omstandighede, maar was onmiddelik tuis laat voel met vriendelikheid en gasvryheid.
Johanna C - Mei 2023
Algehele gradering
Perfekte akkommodasie.
Lees meerBerlo C - Apr 2023
Algehele gradering
Baie netjiese selfsorgeenheid en vriendelike eienaars.
Bernadette F - Apr 2023
Algehele gradering
Wat 'n belewenis.
Aneke R - Apr 2023
Algehele gradering
Dit voel soos huis! Dit is 'n netjiese en skoon eenheid. Jy voel tuis en word met warm harte ontvang. Veilige area waar jy die natuur kan waardeer. Sal Paradyskloof vir enige iemand aanbeveel. Dankie!
Nico K - Apr 2023
Algehele gradering
Paradyskloof Eenheid is perfek geleë. Hannlie en Danie laat jou tuisvoel. Voel soos jou eie huis.
Tossie M - Mrt 2023
Algehele gradering
Bywoon van gradeplegtigheid.
Karien J - Mrt 2023
Algehele gradering
Wonderlik! Baie gerieflik, ruim en netjies.
Lees meerGerhard J - Okt 2022
Algehele gradering
'n Goeie ervaring.
Andre V - Okt 2022
Algehele gradering
Baie netjies, heerlik gekuier en baie vriendelike en bedagsame gasvrou.
Johan P - Sep 2022
Algehele gradering
'n Besonderse plek om te bly.
Elsje J - Sep 2022
Algehele gradering
Oornagverblyf.
Nicky D - Sep 2022
Algehele gradering
Fantastiese verblyf.
Barney B - Sep 2022
Algehele gradering
Vriendelik ontvang en baie van die plek gehou.
Henriette V - Sep 2022
Algehele gradering
Die kamer is baie goed toegerus, netjies en gerieflik. Die diens is uitstekend. Die ligging is gerieflik naby aan Stellenbosch en Technopark.
Helet B - Aug 2022
Algehele gradering
Alles wat jy benodig, baie netjies en vriendelike ontvangs.
Sakeliga P - Aug 2022
Algehele gradering
'n Lieflike eenheid met besonderse gasvrou.
Marinda R - Aug 2022
Algehele gradering
Om oor te slaap in Paradyskloof was 'n groot lekkerte.
Nienie P - Jul 2022
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Bernard F - Jun 2022
Algehele gradering
Stylvol, gerieflik, uitstekende ligging.
Astrid B - Jun 2022
Algehele gradering
Baie gerieflik en luuks. Ekstra bederf.
Zuretha R - Mei 2022
Algehele gradering
Netjies, gerieflik en vriendelike gashere.
Paradyskloof Eenheid se terugvoer
Dankie vir jou terugvoering. In my beskrywing van eenheid het ek gesê dat daar veilige parkering is voor die huis.
Rika D - Mei 2022
Algehele gradering
Hoogste standaard verblyf.
Madelein V - Mei 2022
Algehele gradering
Gerieflik en rustig.
Lees meerTracey L - Mei 2022
Algehele gradering
Stylvol.
Saretta G - Mei 2022
Algehele gradering
Paradyskloof Eenheid was 'n baie aangename ontdekking.
Vonita G - Apr 2022
Algehele gradering
Cosy, clean and beautiful.
Milné V - Apr 2022
Algehele gradering
Uitstekend en baie luuks.
Annelie H - Apr 2022
Algehele gradering
Salig.
Dewald S - Apr 2022
Algehele gradering
Pragtige verblyf in 'n rustige area.
Yolandé V - Apr 2022
Algehele gradering
Skoon, netjies en rustig.
Tossie M - Apr 2022
Algehele gradering
Uiterse netjiese woonstel in 'n stil buurt.
Mantone B - Mrt 2022
Algehele gradering
Pragtig, rustig. Klein weggesteekte diamant.
Henry B - Mrt 2022
Algehele gradering
Heerlik gebly.
Linda B - Mrt 2022
Algehele gradering
Vriendelike verwelkoming by 'n baie rustige omgewing.
Adele N - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie gerieflike eenheid, met alles wat jy soek!
Lees meerKobus D - Mrt 2022
Algehele gradering
Rustig, onberispelik skoon en netjies.
Michelle S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netjiese eenheid.
Braham M - Feb 2022
Algehele gradering
Vriendelike, persoonlike verwelkoming deur die eienaar.
Corstiaan V - Feb 2022
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Waarde vir geld.
Henry V - Feb 2022
Algehele gradering
Wonderlik!
Steve V - Feb 2022
Algehele gradering
Uitstaande!
Lees meerCarien V - Feb 2022
Algehele gradering
Dit was baie gerieflik, gaan definitief terug.
Koos V - Jan 2022
Algehele gradering
Hoogstaande verblyf teen redelike prys.
Mercia C - Jan 2022
Algehele gradering
Uitstekend en waarde vir geld.
Lees meerMichael J - Jan 2022
Algehele gradering
Versteekte juweel.
Piet Verwey V - Des 2021
Algehele gradering
Dit was 'n fees in 'n feestelike dorp met feestelike gashere.
Wouter S - Des 2021
Algehele gradering
Aangename ervaring in 'n vyfster fasiliteit.
Jetske F - Nov 2021
Algehele gradering
'n Luukse, rustige ruimte om moeë voete te laat rus.
Elmari S - Nov 2021
Algehele gradering
Neat and clean room offered by a friendly host!
Dirk R - Nov 2021
Algehele gradering
'n Pragtige, stylvolle vyfsterblyplek!
Babs H - Nov 2021
Algehele gradering
Gehalte verblyf.
Liana S - Nov 2021
Algehele gradering
Pragtige plek met als wat mens nodig het.
Marlise B - Okt 2021
Algehele gradering
Friendly, calm environment. Great service.
Marlise B - Okt 2021
Algehele gradering
Calm peaceful luxury unit - had a wonderful time.
Mariaan K - Okt 2021
Algehele gradering
Nice clean and quiet vicinity.
Lorraine Y - Okt 2021
Algehele gradering
Beautiful accommodation. Very well appointed.
Albertus E - Okt 2021
Algehele gradering
Tien sterre!
Rene D - Sep 2021
Algehele gradering
Heerlik en rustig.
Eva B - Sep 2021
Algehele gradering
Heerlik gebly in Paradyskloof Eenheid.
Samuné S - Sep 2021
Algehele gradering
Baie netjies en iets vir die oog ook nog. Dankie vir die vriendelikheid.
Natalie F - Aug 2021
Algehele gradering
Hanlie and Danie were super friendly hosts. Apartment was spotless. Safe location.
Ben N - Aug 2021
Algehele gradering
Voel soos familie as jy daar gaan oorslaap.
Erika S - Aug 2021
Algehele gradering
Sesster-verblyf.
Marguerite V - Jul 2021
Algehele gradering
A wonderful garden-facing cottage with true winelands hospitality and charm!
Robyn C - Jul 2021
Algehele gradering
Very comfortable for our purposes.
Eathon V - Mei 2021
Algehele gradering
Mees gasvrye plekkie wat ek al in die omgewing geboek het.
Anel C - Mei 2021
Algehele gradering
Ons verwagtinge is oortref met die onverbeterlikste verblyf in 'n paradys!
Paradyskloof Eenheid se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie dit was so lekker om jul te ontmoet. Hoop ons sirn jul gou weer.
Hanlie
Erica E - Apr 2021
Algehele gradering
Alles was perfek. Sal dit beslis aanbeveel.
Nicole H - Apr 2021
Algehele gradering
Pragtige eenheid vir 2.
Eurika S - Mrt 2021
Algehele gradering
Pragtige en netjiese verblyf. Regtig waarde vir geld.
Jean B - Mrt 2021
Algehele gradering
A very attentive host.
Adam K - Feb 2021
Algehele gradering
Lekker rustige naweek.
Estelle D - Feb 2021
Algehele gradering
Baie netjiese eenheid, luuks ingerig.
Rianne S - Des 2020
Algehele gradering
Modern, netjies, goed geleë en baie gerieflike eenheid vir 2.
Hanlé G - Des 2020
Algehele gradering
Voortreflike verblyf teen ‘n sakpasprys.
Tarina S - Nov 2020
Algehele gradering
Gemaklik, netjies, skoon, veilig, gasvry en gemaklik.
Lees meerParadyskloof Eenheid se terugvoer
Tarina en Lana, baie dankie vir julle resensie. Dit was so lekker om julle hier by ons te hê. Dit was defnitief te kort, en het so lekker saam met julle gekuier en koffie op die stoep sit en drink. Hoop julle gou weer te sien. Daniel & Hanlie
Chris V - Nov 2020
Algehele gradering
Die ideale verblyf vir 'n besoek aan Stellenbosch.
Paradyskloof Eenheid se terugvoer
Hello Chris en Elize,
Baie dankie vir julle mooi resensie. Ek is baie dankbaar dat jul, jul verblyf en rukkie by ons geniet het. Hoop ons sien jul met die Woordfees.
Groete
Hanlie
Hennie K - Nov 2020
Algehele gradering
Baie netjies en gesellig, vyfsterverblyf, uitstekende waarde vir geld.
Eduard D - Okt 2020
Algehele gradering
Baie goed toegeruste eenheid & vriendelike gasvrou en gasheer.
Paradyskloof Eenheid se terugvoer
Eduard baie dankie vir jul mooi resensie. Dit was lekker om jul te ontmoet en hoop ons sien jul gou gou weer.
Groete
Hanlie
Suria T - Okt 2020
Algehele gradering
Luukse verblyf teen sakpas tarief.
Louis M - Sep 2020
Algehele gradering
Baie lekker plek! Sal definitief weer daar oorbly.
Lochner E - Mrt 2020
Algehele gradering
Uitstekend in alle opsigte.
Kobus S - Mrt 2020
Algehele gradering
Baie netjies.
Marlyn L - Mrt 2020
Algehele gradering
Luukse, stylvolle akkommodasie in 'n uitsoekarea van Stellenbosch.
Lees meerVeronica V - Feb 2020
Algehele gradering
Beautiful! Fantastic and breathtaking in every way.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Pragtige! Fantasties en asemrowend op elke manier.
Paradyskloof het soos huis gevoel. Hannelie en haar man het ons soos koninklikes laat voel en ons beveel hierdie plek aan vir almal wat na Stellenbosch reis. Naby restaurante en van die beste wynplase in die omgewing. Die enigste probleem wat ons gehad het, was dat ons te kort daar was.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Paul T - Feb 2020
Algehele gradering
Superb value for money. Safe, quiet, well located.
Frikkie V - Feb 2020
Algehele gradering
Ek het heerlik by Paradyskloof Eenheid gebly en dit het ten volle aan my behoeftes voldoen. Ek sal beslis weer terugkom!
Andre E - Feb 2020
Algehele gradering
Ons het heerlik gekuier.
Zandra D - Feb 2020
Algehele gradering
Lekker gebly. Pragtige plek. Vriendelike gasheer en gasvrou.
Christina C - Feb 2020
Algehele gradering
Clean comfortable, good value.
Wessel M - Feb 2020
Algehele gradering
'n Mooi, comfy plek waar mens net kan ontspan. Was baie gerieflik en ons het veilig gevoel.
Christo V - Feb 2020
Algehele gradering
Die verblyf was netjies, skoon en baie gerieflik.
Pieter S - Jan 2020
Algehele gradering
Baie lekker, rustig en veilig.
Louise W - Jan 2020
Algehele gradering
Ons het die verblyf baie positief beleef. Alles van die beste gehalte en die gasvryheid uitstekend.
Eriska P - Jan 2020
Algehele gradering
Baie netjies en luuks ingerig.
Lizelle V - Jan 2020
Algehele gradering
Gasvry, warm mense, lekker koffie, veilig, skoon.
Izelle C - Jan 2020
Algehele gradering
Baie mooi netjies en skoon. Sal beslis weet gebruik.
Francois V - Jan 2020
Algehele gradering
Topgehalte eenheid.
Mari-lou V - Des 2019
Algehele gradering
Heerlike oornagplek.
Beulah B - Nov 2019
Algehele gradering
Dit was baie netjies en gemaklik.
Adri S - Nov 2019
Algehele gradering
Ons was vriendelik ontvang en het die rustigheid daar geniet.
Carol W - Nov 2019
Algehele gradering
Paradyskloof het ons verwagtinge oortref.
Frederick B - Nov 2019
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Kim E - Nov 2019
Algehele gradering
Relaxing and cosy stay.
Demi N - Okt 2019
Algehele gradering
Extremely pleasant stay.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie aangenaam verblyf.
Ek en my man het regtig lekker gekuier by Paradyskloof. 'n Heerlike atmosfeer en so 'n pragtige kamer.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Petra L - Sep 2019
Algehele gradering
Ongelooflike mooi plekkie waar ‘n mens se siel vrede kan vind!
Ben En Janice N - Sep 2019
Algehele gradering
Kan verblyf aanbeveel, netjies en luuks.
Bertus H - Sep 2019
Algehele gradering
Gerieflik, bekostigbare verblyf in upmarket Paradyskloof!
Zander W - Jul 2019
Algehele gradering
You get what you see.
Ingrid J - Jul 2019
Algehele gradering
Baie aangenaam en cozy!
Ina G - Jul 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Paradyskloof Eenheid se terugvoer
Dankie Ina. Dit was so lekker gewees om jou te ontmoet. Ons hoop ons sien jou gou weer.
Melanie J - Mei 2019
Algehele gradering
Wonderlike kamer met geriewe. Gasvrou gaan die ekstra myl! Veilig, stil en stylvol.
Janet M - Mei 2019
Algehele gradering
Aangename verblyf.
Lees meerLukas S - Apr 2019
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Ehdrich S - Apr 2019
Algehele gradering
Vreeslik lekker gebly!
Paradyskloof Eenheid se terugvoer
Goeiedag Ehdrich
Dankie vir jou resensie, ek waardeer dit.
Eureka D - Apr 2019
Algehele gradering
Dit was absoluut awesome gewees.
Louise Z - Apr 2019
Algehele gradering
Awesome.
Louise U - Apr 2019
Algehele gradering
Heerlik gekuier, alles baie skoon en netjies en veilig. Sal beslis weer by Hanlie gaan kuier
Adriaan Erasmus V - Apr 2019
Algehele gradering
Perfekte ligging en gasvyheid.
Martie V - Mrt 2019
Algehele gradering
Fantasties, skoon, netjies, rustig, sal vir seker weer vir Hanlie ondersteun!
Annalize C - Mrt 2019
Algehele gradering
Great clean, extras were noted secure friendly host.
Jeanette P - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie skoon verblyf en daar word ekstra moeite gedoen. Sal vir seker weer daar bly en aanbeveel vir almal.
Reta L - Mrt 2019
Algehele gradering
'n Baie aangename verblyf.
Danie M - Feb 2019
Algehele gradering
Baie lekker!
Renalte D - Feb 2019
Algehele gradering
Heerlik en baie gerieflik, ons het dit baie geniet!
Anchen M - Jan 2019
Algehele gradering
Baie aangename verblyf.
Nico L - Jan 2019
Algehele gradering
Gemaklik.
Kanollie B - Jan 2019
Algehele gradering
Pragtige kamer, goeie linne, lekker koffie, mooi uitsig, baie verslankende spieël.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pisonstraat 2, Eden, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap