Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Parc Du Ville Penthouse

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Weltevredenstraat 1, Eenheid 88, Boston, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R560 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Parc Du Ville Penthouse is 'n selfsorgwoonstel op die boonste vlak van die Parc Du Ville-toring, 'n veilige kompleks in Bellville. Dis ideaal vir besigheids- of alleenreisigers wat op soek is na gehalte-oornagverblyf.

Gaste kan tussen 3 slaapkamers kies. Die Koningkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Dié kamer het lugversorging, 'n yskassie, 'n lessenaar en direkte toegang tot die balkon. Albei dubbelkamers het 'n dubbelbed en deel 'n badkamer met 'n stort, aparte toilet en 'n wasbak.

Gaste het toegang tot die oopplan-kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, broodrooster, mikrogolfoond, wasmasjien, basiese eetgerei en breekware, asook koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Daar is 'n etenstafel met stoele, 'n rusbank en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek binne die kompleks.

Kenmerke

Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 3 resensies vir Parc Du Ville Penthouse
Netheid
3.7/5
Diens
3.7/5
Ligging
3.7/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
3.7/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Sapho Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Maande gelys 12

Ligging

  • Weltevredenstraat 1, Eenheid 88, Boston, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Parc Du Ville Penthouse het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R560
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R560
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Weltevredenstraat 1, Eenheid 88, Boston, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA15091fdd6ce1a1c87a154376057166fed0f4a465c6e7961dbad16497f7115f67e83bb9b17dfe10c96a7682748502307afef2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R560 per nag (plek vir 2) 3 5 1 4 1 Weltevreden Street, Unit 88 Boston 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-20:00 10:00 -33.9002607 18.6261757
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem