+62
Gastehuis in Langenhovenpark

ParkHill Luxury Accommodation

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 11 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 25 Frans Wessels Street, Langenhoven Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat Sien kaart

Beskrywing

ParkHill Luxury Accommodation bied moderne, ruim en gerieflike verblyf in 'n rustige atmosfeer. Dit is 3 minute vanaf winkels, restaurante, banke en so meer geleë en is net 10 minute se ry van die stad af.

Verblyf word in 4 groot kamers gebied wat elk 'n privaat ingang het in 'n tuin met braaigeriewe. Elke kamer het lugversorging en 'n en suite-badkamer, 'n TV met DStv, 'n yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi is beskikbaar.

Ontbyt word op versoek bedien. Veilige parkeerplek is agter 'n elektriese hek met geslotekringtelevisie-kameras beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 122 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Bennie K
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker! Fantasties, skoon en netjies, regtig waarde vir geld! Sal definitief weer daar boek.
Feb 2026
Magdel R
Besigheidsreis
5.0
Lekker ruim en netjiese verblyf in 'n stil, rustige buurt. Stil, rustige buurt. Lekker ruim en netjiese verblyf.
Jan 2026
Werner M
Saam met lewensmaat
5.0
Worth the stay. Pleasant as always. The accommodation was clean and tidy.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2026
Philip D
Saam met lewensmaat
5.0
Waarde vir geld! Pragtig, gemaklik, veilig, alles wat 'n mens nodig het vir 'n oornagverblyf.
Jan 2026
Helgard C
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend. Uitstekende verblyf - sal enige tyd weer daar bespreek.
Okt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Grizelda Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 123

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 25 Frans Wessels Street, Langenhoven Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink ParkHill Luxury Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 350
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 350
per nag, vir 2 mense
Bespreek

25 Frans Wessels Street, Langenhoven Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 11 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc56be3f45c764c1f822eccf1b8800d85ab1d1e93862c93580de4abe91f33b0e9933232b6ffbd5568eae4876c5c3ac8e0cac2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag, vir 2 mense 122 5 1 5 25 Frans Wessels Street Langenhoven Park 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.101842820178 26.150839171164

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang