Klaasvoogd West Akkommodasie by Pat Busch Mountain Reserve | LekkeSlaap
+62

Pat Busch Mountain Reserve

  • Kapasiteit: 46 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Berg-en-Dal , Klaasvoogds Wes, 6705, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R840 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Pat Busch Mountain Reserve bied verskeie selfsorgverblyf-opsies tussen hoë berge aan die einde van 'n plaaspad. Visvang op 'n vang-en-vrylaat-basis word in die natuurreservaat toegelaat.

Standaard selfsorgkothuise is beskikbaar en bied bekostigbare, gewone verblyf vir paartjies en families in verskeie kothuisies en een groot plaashuis met die natuur op jou drumpel vir stap, swem, kano en visvang.

Volledig toegerus vir selfsorg met binnenshuise kaggels en buite braai-areas. Twee eksklusiewe kothuise kyk oor die wingerd en bied baie privaatheid en rustigheid. Hierdie kothuise bied almal ekstra geriewe, soos 'n spa-bad vir die beste ontspanning, lugversorging, gehalteperkallinne en buite-hangmatte.

Die ongekunstelde banketsaal en lowergroen weivelde is die ideale venue vir 'n konferensie, wegbreek, reünie, partytjie of troue.

Die natuurreservaat bestaan uit 2000 ha van pragtige bergfynbos met bergstrome en plaasdamme vir swem en visvang, 4x4-roetes en staproetes vir buitelug-entoesiaste, meer as 100 voëlspesies en pragtige inheemse fauna en flora.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 44 resensies vir Pat Busch Mountain Reserve
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Berg-en-Dal , Klaasvoogds Wes, 6705, Wes-Kaap
  • Gaste dink Pat Busch Mountain Reserve het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R840
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R840
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 46 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Berg-en-Dal , Klaasvoogds Wes, 6705, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf7dcc6cba537b06159e763562987263f7c2e084032427425ff88a31b7eedc350c130ca456c63cc19b105cf2ff6aa2845d103?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R840  per nag (vir 2 persone) 44 5 1 5 Berg-en-Dal Klaasvoogds West 6705 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.776630282587 19.99686062336
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za