Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Paternoster Cottage on 21

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Camilla Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 291

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 23 resensies vir Paternoster Cottage on 21
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.7/5
Adri R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onvergeetlik.

Baie lekker gebly, naby die strand en die restaurant.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Emilize N - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Emilize N
Gesin met klein kinders

Netjies en waarde geld. Sal wel net omheining verbeter.

Baie oulike cottages.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nigel G - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nigel G
Saam met vriende

Fantastic.

Baie lekker gebly. Baie rustige area. Alles baie netjies in huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alichia N - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alichia N
Gesin met tieners

Gerieflik en naby aan die strand.

Lekker ruim en gerieflik toegerus. Letterlik om die draai van die strand af. Troeteldiere welkom (indien gereël), maar wees bewus dat die buiteperseel nie 100% privaat of totaal omhein is nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rika B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rika B
Saam met vriende

Afwesigheid van televisie en internet.

Verhoog dan die tarief maar. Verhoog die tarief, maar voorsien internet en televisie. Geen melk voorsien nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paternoster Cottage on 21 se terugvoer

Rika, dankie vir jou review. Ek wil egter graag volgende uitwys:

Ek doen baie moeite om gereeld die geskrewe inligting en fotos op die platform op te dateer. Die TV waaroor jy kla is duidelik op die platform verduidelik en op die WhatsApp-boodskappe wat ek jou voor aankoms gestuur het. Jy het nie die e-pos of WhatsApp-boodskappe gelees of daarop geantwoord nie.
Ek doen baie moeite om alle inligting akkuraat vir gaste deur te gee voor aankoms en verwag dat gaste dan so gaaf sal wees om die inligting deur te gaan, sodat hulle seker is van alles. Daar is internet en dit is beskikbaar. Die wagwoord en WiFi-inligting was in die WhatsApp-boodskappe wat ek jou gestuur het.

Ek hoop nie die negatiewe resensie beïnvloed ander gaste om hierdie pragtige cottage te bespreek nie.

Dankie,
Camilla

Paternoster Cottage on 21
Carolyn J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carolyn J
Gesin met klein kinders

Quiet, peaceful.

My stay was lovely. The place was clean and tidy. The only recommendation I have is to have an outside dustbin, or make arrangements for the dustbin to be emptied daily. It is a self-catering cottage, so we disposed of food particles when cooking and eating, and because of the heat, the smell inside is elevated.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariantha F - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariantha F

Ontspannend, gerieflik en beslis aan te beveel.

Die eenheid is ongelooflik gerieflik ingerig, skoon en toegerus met alles wat nodig is. Lieflik gemeubileerd en goed geleë. Net die braai word bemoeilik deur die ligging daarvan - met geen bedekking teen wind en weer, en indien daar 'n muurtjie of kolebak was, sou dit verhoed dat stompe op dek val.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelie F - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie F

Lekker gesellig en loopafstand van alles.

Baie lekker plekkie met alles wat mens nodig het en nog meer. Loopafstand van strand. Lekker gesellig. Sommer baie welkom gevoel. Sal beslis weer daar vakansie hou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobie F - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is vir seker 'n 5 ster verblyf.

Ons het lekker gebly. Alles was perfek. Jy kon die stilte hoor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendre M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hendre M
Gesin met klein kinders

Uitstekende inligting gegee deur eienaar! Beslis 'n moet!

Dit was fantasties! Baie ruim.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Beslis 'n baie lekker plek om te bly en sal beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jean D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Jean D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam en gerieflik.

Die veiligheidsgradering het minder te doen met die eiendom en meer met die situasie in die dorp.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan V
Gesin met tieners

Goed geleë, netjies waarde vir geld.

Goeie ligging, netjies met alles wat jy benodig. Dankie vir die heerlik vars brood wat vir ons afgelewer is deur die eienaar. Dit was heerlik. Sal net graag wou ons voertuig in 'n garage parkeer, maar ons het ons kuier daar baie geniet. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kati Plumstead P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kati Plumstead P
Saam met vriende

It is a very comfortable cottage.

We had a lovely stay. Very comfortable cottage with a lovely outdoor seating area. We appreciated the hot water bottles and the indoor fireplace.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alex K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alex K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties, ons kom weer terug.

Als was perfek gewees en waarde vir geld wat min plekke regkry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cindy J - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy J
Gesin met tieners

Clean, great location, comfortable. Everything you need.

Easy living. Great summer or winter location. Within walking distance to restaurants and beaches. The hosts are kind. TV should be in working order.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paternoster Cottage on 21 se terugvoer

Hi Cindy, glad you enjoyed stay.

Please note following however the following info which is on the website for this cottage:

"Please note that the TV is not connected to DStv. However, there is an HDMI cable that you can plug into your personal streaming device and stream entertainment using your own accounts."

DStv is also not ticked off as a characteristic. The TV is thus in working condition, as per the info copied above, and ready to be used.

Kindest regards, Camilla

Paternoster Cottage on 21
Careleen J - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Careleen J

Baie lekker gerieflike huis.

Pragtige omgewing en als wat jy nodig het of dit reën of sonskyn is, dis heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elbie E - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elbie E
Gesin met klein kinders

Heerlik, gerieflik en baie ontspannend!

Baie lekker ingerig, oorgenoeg spasie en heerlike stoep! Fantasties om so naby die see te kon bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Barend H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Barend H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige omgewing en goed ingerigte verblyf.

Stoof se hoofplaat was buite werking.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helen R - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Helen R
Gesin met klein kinders

The house is lovely with everything we needed. There were even firelighters as we had forgotten to bring them.

We were grandparents travelling with our daughter, son-in-law and grandson. The house suited us all to a T and our 6-year-old grandson really enjoyed the basket of games. A really nice touch, thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maria M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria M
Saam met vriende

Lekker wegbreek.

Om die hoek van die see en die baie gesogte restaurant Voorstrand. Baie netjiese plek en ons het die stoep baie geniet. Wens ons kon langer bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Udo B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Udo B

Super happy with the accommodation.

Excellent service and a great place to stay. Will be back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise N - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise N
Gesin met tieners

Beste verblyf. Gaan beslis weer besoek.

Baie netjies, alles wat jy nodig het. Ons sal beslis weer besoek. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R2 500
R2 500 R2 250
per nag, vir 5 mense
Vanaf R2 500
R2 500 R2 250
per nag, vir 5 mense
Vanaf R2 500
R2 500 R2 250
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandloperstraat, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb6949305403d07bcfd1e22953ff3dc3e7f07ea0dbc5d20656570ec6308d76deb9129cf811537913e6b06b126835eefa42d8b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 500 nouVanaf R2 250 per nag, vir 5 mense 23 5 1 5 Strandloper Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.807556650644 17.89483198004
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem