Paternoster Loft
Kry 15% af. Geldig vir verblyf vanaf 9 Mei 2024 tot 31 Mei 2024.
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strandloperstraat 21, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18
-
Vanaf
R990R842 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Paternoster Loft is 'n selfsorg-eenheid in Paternoster, 'n vissersdorpie aan Suid-Afrika se westelike kus. Dié dorp is 'n bekende toeriste-bestemming vir diegene wat mal is oor 'n Mediterreense atmosfeer.
Paternoster Loft is geskik vir 2 volwassenes en het 'n badkamer, slaapkamer, kombuisie en 'n sitarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne, badhanddoeke, see en toiletpapier word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskassie, mikrogolf, ketel, broodrooster en 'n tweeplaatgasstoof toegerus. Verder is daar 'n etenstafel vir 2 en gemaklike banke. Gaste kan hul skootrekenaars saambring en 'n HDMI-kabel word voorsien. WiFi is beskikbaar.
Die eenheid is sowat 100 m van Voorstrand af en het 'n mooi see-uitsig vanaf die dek waar gaste kan braai en op stoele ontspan.
Slaapplek
’n Bespreking by Paternoster Loft sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Patio
- Privaat ingang
Badkamer
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Stoof
Ekstras
- Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Camilla Geverifieer
Eiendomme 10
Resensies 292
Jare op LekkeSlaap 8
Ligging
- Strandloperstraat 21, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Gaste dink Paternoster Loft het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Mosselbank Paternoster Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strandloperstraat 21, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18