Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Paternoster Studio

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Camilla Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 291

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 22 resensies vir Paternoster Studio
Netheid
5.0/5
Diens
4.6/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.7/5
Annamari D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annamari D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het lekker gerus, heerlike weer gehad. Sal definitief weer gaan!

Ons het heerlik gebly! Die plek is baie goed toegerus met alles wat jy nodig het. Ongelukkig moet mens maar alles binne toesluit a.g.v. 'onwelkome' gaste wat daar kan ronddwaal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadia M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Baie skoon en netjies, stapafstand na die see en winkeltjies, goeie kommunikasie van die eienaar. Sal beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ulreka J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ulreka J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing.

My second time visiting, the owner really goes out of her way to assist you. Unit is lovely and clean. We will be seeing you soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Gesin met klein kinders

Uitstekend.

Die verblyf was baie aangenaam sonder enige probleme.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shawn W - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shawn W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice stay.

I do recommend it if you need a quiet stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Merle T - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Merle T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful setting, lovely decor, very good service.

With the ocean on your doorstep, a fragrant fynbos garden view from your bedroom, and quaint coffee shops within walking distance, there is not much more that can beat this.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maureen K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maureen K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en privaat, en naby strand.

Baie oulik, maar TV moet 'n ekstra kabel he om toegang te gee tot laptop, vir gebruik van TV. HDMA kabel nie goeie opsie nie, maar andersins baie gesellige plek, sal weer daar 'n draai maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ester V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ester V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Afgerond!

Netjies. Goed geleë. Loopafstand van eetplek. Loopafstand van strand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanlie B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Hanlie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker uitgerus, stil en rustig. Daar was 'n rondloperkat wat ons bietjie gepla het.

Die badkamer se wasbak se warmwaterkraan het nooit warm geword nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theresa F - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa F
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was peaceful, close to the beach. Unit was very clean. We had a lovely time.

We will definitely be going back. Fantastic host.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Orna R - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Orna R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig, netjies en 'n plesier om daar oor te bly.

Sal definitief weer daar oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Desireé K - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Desireé K
Saam met eggenoot / lewensmaat

A place to come back to.

An amazing place. Great location. It's cosy, like in a romantic way. Will definitely recommend the establishment. Awesome.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Klein, maar gemaklik.

Die studio is oopplan met jou slaapkamer en kombuis so perfek vir 'n paartjie of een persoon. Dis perfek vir diere omrede die veld langsaan nog oop is waar hulle kan loop. Braai-area is lekker groot. Enigste teleurstelling was net dat daar letterlik net twee van alles is. So as jy 'n persoon of twee wou nooi vir ete moet hulle hulle eie glase en borde bring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paternoster Studio se terugvoer

Hi Kobus. Bly jul het lekker gebly. Nota: studio is net opgestel vir 2. Ons laat nie dag besoekers toe nie. Hoop om weer binnekort te sien.

Paternoster Studio
Etienne V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Etienne V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die eenheid is baie nice.

Ons het 'n probleem met warm water in die kombuis en badkamerwasbak gehad. Die feit dat ons deur WhatsApp vertel is wat en waar om die sleutel te kry was onprofessioneel en onpersoonlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roelof O - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelof O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles 100% van begin tot einde.

Camilla was super vriendelik en effektief. Die plek is skoon en netjies - sal dit beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lurene D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lurene D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Regtig die moeite werd.

Die wind het Vrydagaand erg gewaai, maar ons plekkie was heerlik beskut om te kan braai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vaughn G - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Vaughn G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker, rustige atmosfeer.

Ons het baie lekker gebly en diens was uitstekend. Daar is 4 ander eenhede op die perseel ook. Hierdie eenheid het 'n buitebraai en alle kombuis toerusting. Sal weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel W - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike skoon en netjiese huisie.

Paternoster is 'n regte outydse Weskus-dorpie met wonderlike, gasvrye mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kerwyn P - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kerwyn P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eerste keer daar wonderlike plek kom binnekort weer.

Wat n wonderlike ligging waarde vir geld sal dit definitief aanbeveel aan my family mense daar is baje vriendelik en hulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Clarissa V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Clarissa V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Salige sielskos.

Wat 'n wonderlike ten volle toegeruste plekkie met 'n fantastiese ligging vanaf die strand en middedorp. Gawe en behulpsame eienaar, heerlike vakansie-atmosfeer en netjiese slaapplek met 'n lekker ingeboude braai! Genoegsame parkering en die feit dat troeteldiere welkom is, is beslis 'n bonus! Goeie WiFi-verbinding indien nodig en alle kombuisgeriewe wat benodig word, is ingesluit en die vloei van die eenheid het ongetwyvelde goeie feng shui.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heidi M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent.

I booked the place for my parents and they absolutely loved their stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R980
R980 R882
per nag (plek vir 2)
Vanaf R980
R980 R882
per nag (plek vir 2)
Vanaf R980
R980 R882
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandloperstraat, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA63e00a2e4a8cd6dea251b08c2a34e1beeb5870ac096ba42ee261bb3960c3335743bcb576deb45897f2de2f2ea89144c09a99?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R980 nouVanaf R882 per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 Strandloper street Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.80758821201 17.89483198004
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem