Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Paul Kruger 63

Eenslaapkamerwoonstelle
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenhede is kompak maar beskik oor alles wat oornagreisiers nodig het. Elkeen het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Geriewe in die kamer: TV met plaaslike kanale, DVD-speler, mikrogolf, yskas en breekware en eetgerei vir 2 gaste. Al ons eenhede het ten minste 1 lugversorger. Die stoeparea buite het 'n braaiplek en 'n wasbakkie.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 3 betaal R50.
Kinders tussen 4 en 12 betaal R100.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Paul Kruger Kothuise
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Elke losstaande Victoriaanse kothuis het 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n tweede slaapkamer met 2 enkelbeddens wat in 'n dubbelbed omskep kan word. Daar is 'n ekstra bed in die sitkamer. Elke eenheid het sy eie badkamer en die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, stoof, mikrogolf, breekware en eetgerei. Elke eenheid het ook 'n TV met DStv-Hotelpakket, 'n DVD-speler en WiFi.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 3 betaal R50.
Kinders tussen 4 en 12 betaal R100.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Villa Suites
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Elke eenheid het 'n hoekbad, stort en komvensters, wat dit baie spesiaal maak. Daar is 'n toilet, TV, yskas en mikrogolfoond. Daar is ook 'n gedeelde kombuis, sitkamer en tuin. Die eenheid het ook 2 slaapsaalstyl-kamers met 'n stapelbed en enkelbed in elkeen. Dié kamers het toegang tot 'n volledige badkamer en 'n ekstra toilet.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 3 betaal R50.
Kinders tussen 4 en 12 betaal R100.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Villa Kramer
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie Victoriaanse huis het 2 identiese en suite-kamers met storte en 'n toilette. Die derde kamer het 'n hoekbad en 'n aparte toilet. Die 3 kamers deel 'n gemeenskaplike leefarea en kombuis. Die kombuis is toegerus vir selfsorg. Die eenheid het 'n patio met braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 3 betaal R50.
Kinders tussen 4 en 12 betaal R100.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 33 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Paul Kruger 63, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAoYbPL7eDDeYf1yCOPGclEUBb9QtwWZBhWx5uemComPpGHIRBJV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 144 5 1 5 63 Paul Kruger Robertson 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.801307705652 19.884785751521
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem