LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Peace Valley Guesthouse | LekkeSlaap
+20

Peace Valley Guesthouse

Gastehuis

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Peace Valley Guesthouse
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Martin V - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin V
Enkelreisiger

Rustigheid vir die siel.

Heerlik by julle gebly en was so goed ontvang, sal julle aanbeveel en beslis weer kom kuier. Meer gekry as wat ek verwag het.

Wessel B - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wessel B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker ervaring, ek en my vrou het dit baie geniet daar.

Peace Valley was die beste keuse vir ons om te bly tydens die Napier Patat en Wyn fees. Dis basies 'n blok weg vanaf die gronde en is baie naby aan al die lekker restaurante. Die ontbyt wat ingesluit is was heerlik en volledig. Vir seker die geld werd.

Andre V - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre V
Gesin met tieners

Mooi rustige omgewing met huislike atmosfeer.

Ek en my tienerdogter het hier oorgebly en dit was die regte atmosfeer ter voorbereiding vir die Top 10 atletiekbyeenkoms te Bredasdorp Hoërskool.

Van Slooten V - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Van Slooten V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Niet twijfelen, gewoon boeken!

Fantastische plek om te logeren. Alles klopt. Ruime kamer, fijne bedden, rustige ligging in fantastische tuin, keuken aanwezig enz..enz..

Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wouterstraat 2, Napier, 7270, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYzNjRlZTliLTVmOWMtNDUzZS05ZjRlLWZkMjNkZjNmNDc3Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900  per nag (vir 2 persone) 4 5 1 5 2 Wouter Street Napier 7270 Wes-Kaap 086 999 0018 12:00-18:00 10:00 -34.478012280053 19.903664588928
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!