Peaceful Garden Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Peaceful Garden Cottage bied gerieflike verblyf aan 2 gaste in 'n stil woonbuurt in Kakamas.

Dié oopplan-kothuis is in die tuin van die eienaar se hoofhuis en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort.

Die kothuis het ook 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenheid het lugversorging en 'n TV met DStv.

Gaste kan in die swembad afkoel of in die tuin langs die koidammetjie ontspan. Die haan op die perseel sal gaste in die oggend wakker maak en die kothuis is omhein indien gaste nie met die eienaar se honde in aanraking wil kom nie.

Peaceful Garden Cottage is 38 km vanaf die Augrabies Waterval Nasionale Park en 59 km vanaf Riemvashaak Warmwaterbron. Die area bied verskeie doendinge, soos bergfiets- en 4x4-roetes en ander besienswaardighede soos die Obelisk, Hidro-elektriese kragstasie, werkende waterwiele, die Duitse Oorlogsgrotte en meer.

Slaapplek

'n Bespreking by Peaceful Garden Cottage sluit in:

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Perdry
  •  Wynproe
  •  Fietsry

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  24-uur Ontvangs
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Verekombers
  •  Klein Kombuis

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Kantoorgeriewe
  •  Internet
  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Peaceful Garden Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R550 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za