Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Peaceful Garden Cottage

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R100 skoonmaakfooi per bespreking.

Huisreëls

Die eenheid is nie volledig vir selfsorg toegerus nie, maar het wel verhit- en eetgeriewe.
Let asb. daarop dat die eienaar en honde op die perseel woon; die kothuis is omhein indien gaste nie met die honde in aanraking wil kom nie.
Huisreëls:
Respekteer asb. ons huis en sy mense en diere.
Geen rook binneshuis en indien u op stoepe wil rook, vra asb. vir 'n asbak.
Hou asb. ons eiendom veilig en maak veiligheidshekke te alle tye toe - ook wanneer jy die perseel verlaat.
Geen troeteldiere toegelaat. Ons het 2 groot honde op perseel
Geen dagbesoekers word toegelaat nie. Indien 'n vriend wil kom kuier, reël asb. met ons. Moet asb. nie ekstra mense toelaat tot ons perseel nie. Dis vir ons almal se veiligheid.
Parkeer asb. slegs op aangewysde parkering en nie voor die hek nie.
Respekteer asb. ons buurt se stilte na 22:00.
Geen partytjies of groepe word toegelaat nie.
Geen veiligheidsgeriewe vir kinders - daar is visdam en swembad op die perseel wat nie bedek is nie.
Reël asb. vir 'n gepaste tyd vir skoonmaakdiens.
Geen wasgeriewe vir klere in kamer. Daar is 'n wassery beskikbaar. Kontak Bubbles Laundry.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Meulsingel 5, Kakamas, 8870, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAzE2a3eUrGyH08uwHpPE6ueZXC8aK1Zaaba57Sf6MYQuFMMEBrR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 80 5 1 5 5 Meul Crescent Kakamas 8870 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.768622204968 20.617159890002
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem