Peach Tree Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Peach Tree Cottage is 'n knus woonstel vir 2 gaste in Blanco in George.

Dié vrystaande woonstel beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die klein kombuis is met 'n yskas en mikrogolfoond toegerus en etes kan by die etenstafel geniet word. Die eenheid het 'n TV.

Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

George bied maklike toegang tot verskeie strande, soos Heroldsbaai, Glentana en Victoriabaai. Gaste kan lekker gaan voetslaan, bergfietsry, gholfspeel en vierwielmotorfietsry, of besienswaardighede soos die Silver Lily Cheese Farm gaan besoek.

Slaapplek

'n Bespreking by Peach Tree Cottage sluit in:

1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Televisie

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Peach Tree Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za