Peach Trees
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 30 Mei 2024.
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Villiersstraat 10, Clarens, 9707, Vrystaat
- Geen kinders onder 5
-
Vanaf
R950R633 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Peach Trees is 'n versteekte juweel wat deur bome en berge omring word in Clarens. Hierdie verblyf is in 'n stil omgewing met asemrowende uitsigte, steeds naby aan die middedorp.
Hierdie eenheid is ideaal vir 2 gaste en het 'n slaapkamer, badkamer, leefarea en 'n kombuis. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en pakplek vir gaste se bagasie. Die badkamer het 'n instapstort, wasbak en 'n toilet.
Die kombuis is met 'n tweeplaatgasstoof, 2 kroegyskassies, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n etenstafel met 2 stoele waar gaste saam etes kan geniet.
Die leefarea het 'n gemaklike bank, 'n TV, kaggel en 'n lessenaar. Daar is gratis WiFi en 'n paar boeke, asook bordspeletjies.
Slaapplek
’n Bespreking by Peach Trees sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
Badkamer
- Stort
- Seep
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Phillip Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 25
Jaar gelys 2
Ligging
- Villiersstraat 10, Clarens, 9707, Vrystaat
- Gaste dink Peach Trees het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Clarens Drakensberge Vrystaat
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Villiersstraat 10, Clarens, 9707, Vrystaat
- Geen kinders onder 5