Pearl Haven
Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3. Geldig vir verblyf vanaf 1 Jun 2024 tot 7 Aug 2024.
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Dasseneiland-rylaan 147, Yzerfontein, 7351 , Wes-Kaap
-
Vanaf
R4 900R3 675 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Pearl Haven is 'n ruim selfsorghuis in Pearl Bay, Yzerfontein. Die huis het 'n pragtige see-uitsig en is naby die strand.
Dié dubbelverdiepinghuis het 5 slaapkamers en 3 badkamers en bied slaapplek aan tot 10 gaste. Die hoof- en tweede slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die derde en vierde slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed en die vyfde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die derde en vierde slaapkamer word met 'n badkamer verbind wat 'n stort, toilet en wasbak het. Die vyde slaapkamer deel die badkamer met die hoofslaapkamer bo.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, skottelgoedwasser, wasmasjien, eetgerei en breekware toegerus en daar is 'n toonbank met stoele. Die oopplan-leefarea langsaan het 'n TV met sekere DStv-kanale, banke en 'n etenstafel.
Dié area lei na 'n beskutte kuierarea met 'n ingeboude braai, 'n tafel met bankies en stapeldeure om die huis met die vars see-lug te vul. Gratis WiFi en veilige parkeerplek word voorsien.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Merlyn Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 35
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Dasseneiland-rylaan 147, Yzerfontein, 7351 , Wes-Kaap
- Gaste dink Pearl Haven het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Yzerfontein Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Dasseneiland-rylaan 147, Yzerfontein, 7351 , Wes-Kaap