Pearl Valley Golf Estate - Golf Safari SA
- Kapasiteit: 16 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wemmershoekpad, Paarl, 7690, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 200 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Pearl Valley Golf Estate Lodge - Golf Safari SA is in 'n gholflandgoed in Paarl geleë en bied luukse wêreldgehalte-geriewe en die perfekte basis vanwaar gaste die omliggende wynlande kan verken.
Verblyf bestaan uit ’n lodge met slaapplek vir 8 en ’n selfsorgsuite met slaapplek vir 4. Die lodge het 4 en suite-slaapkamers, ’n toegeruste kombuis, ’n oopplan-leefarea en -eetarea, ’n stoep met 'n ingeboude braai en ’n asemrowende uitsig wat deur natuurskoon omring is. Die suites het 2 en suite-slaapkamers, ’n oopplan-kombuisie, -sitarea en eetarea.
Albei eiendomme het rugsteunkrag in geval van beurtkrag. Die suite het 'n kragopwekker en die lodge het 'n omsetter.
Die landgoed het ook 'n 18 putjie-gholfbaan met 'n klubhuis, 'n restaurant, koffiewinkel, kroeg, dagspa en 'n swembad.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Skoonheidskliniek
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Colleen Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 88
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- Wemmershoekpad, Paarl, 7690, Wes-Kaap
- Gaste dink Pearl Valley Golf Estate - Golf Safari SA het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 16 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wemmershoekpad, Paarl, 7690, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom