Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pebble Creek

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

3.6/5

Nicol Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 9

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

2.8 uit 5van 2 resensies vir Pebble Creek
Netheid
1.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
1.0/5
Willie L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Willie L
Gesin met klein kinders

Die huis het baie potensiaal maar alles is verwaarloos.

Ons was hartlik verwelkom deur die gasheer en gasvrou. Die kombuis is swak toegerus vir 'n selfsorgeenheid. Daar is nie genoeg van elke item vir elke gas nie: slegs 4 koffiekoppies maar daar kan 8 mense slaap. (Glase ook te min). Die yskas het al ons vars produkte gevries, was groot skade. Die beddens is netjies maar die res van die huis is vol spinnerakke en stof. Die huis het baie potensiaal maar alles is verwaarloos, dus was ons kuier nie optimaal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kruisfonteinweg, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7d1205c42dd70f7162bc9ef3dca1fe339c8b30b4535839e16630156cd2b953ee9b67cb4122e0db969b356cc2f025eff6427f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag, vir 2 mense 2 5 1 3 Kruisfontein Road Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -25.473101226505 30.160556019448
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem