Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pebble Stone

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Piet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 26 resensies vir Pebble Stone
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5
Christie V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Baie lekker gebly. Stil en veilig. Net jammer ons het nie die gasheer ontmoet nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estelle S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Spacious and convenient.

We enjoyed a very comfortable stay at the smaller Pebble Stone house. We loved the inside braai, extra sink, filter coffee, and rusks. The natural lighting, as well as good electrical lighting, made the space feel bright and welcoming. There was ample space for unpacking and undercover parking. The WiFi was also good. The outside area could do with some sprucing up, but the view of the currently lush veld and the plentiful bird life made up for that. Anelda was a concerned and helpful hostess.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pebble Stone se terugvoer

Hello Estelle
Thank you very much for your positive response. We appreciate the compliments. We are very glad you were happy with the accommodation. We can assure you that we will take care of the outside area. You are very welcome to come visit again. Kind regards, Piet and Anelda Blomerus

Pebble Stone
Anthony R - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony R
Enkelreisiger

Puik verblyf.

Gawe mense. Behulpsaam en gee om vir die gaste. Plaaslike gasvryheid op sy beste. Rustige area, geen geraas. Sal definitief weer daar 'n draai maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pebble Stone se terugvoer

Hallo Anthony

Baie dankie vir die mooi resensie. Ons is baie bly as jy lekker gebly het. Kom gerus weer!

Groete
Piet en Anelda Blomerus

Pebble Stone
Anonieme gas - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Groot met letterlik als waaraan jy kan dink of sou benodig.

Baie goed ingerig vir twee pare volwassenes, met 'n lekker kuier/braaiplek in binnekant en sentraal geleë om die dorp te besigtig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pebble Stone se terugvoer

Beste Pieter

Baie dankie vir die mooi resensie. Dit is vir ons belangrik dat ons gaste gerieflik bly en lekker kuier. Baie bly as julle dit so ervaar het. Kom gerus weer.

Groete
Piet en Anelda

Pebble Stone
Heinrich K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker huis.

Alles wat jy nodig het, soos by die huis. Baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linette W - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Linette W
Gesin met klein kinders

Pragtige huis met als in wat jy sal nodig kry vir die koue Sutherland-weer.

Ons het die kliphuis baie geniet met sy kaggel en ingeboude braai, Sutherland in Julie moet jy beslis al die vuurmaakplek wat jy kan kry gebruik so die braai en kaggel was beslis gewaardeer. Die huis is netjies en goed ingerig met als wat jy sal nodig hê vir 'n koue naweek, alle braaivoorraad, wifi, DStv, Netflix, elektriese komberse op elke bed, heaters in elke kamer en oorgenoeg beddegoed om jou warm te hou. Daar is ook voorsiening gemaak vir Eskom met sy beurtkrag in die vorm van 'n gaspot, kerse en rechargeable ligte. Pragtige huis, nie te outyds waar jy 'n spook om elke draai verwag nie maar ook nie modern tot op die punt waar jy die hele esthetics van waar dit geleë is verloor nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pebble Stone se terugvoer

Beste Linette

Baie dankie vir die mooi, beskrywende resensie. Jy het die huis so raak beskryf. Ons waardeer jou positiewe bewoording. Julle is meer as welkom om weer te kom kuier. Groete
Piet en Anelda

Pebble Stone
Dale H - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dale H
Saam met vriende

We had a peaceful and comfortable stay at Pebblestone. It was just what we needed.

Lovely hosts who made checking in and out very easy and convenient.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pebble Stone se terugvoer

Hi Dale
Thank you very much for the positive review. We are very grateful that you had a great experience.
Please come again.

Piet and Anelda

Pebble Stone
Jesca O - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jesca O
Saam met vriende

Perfekte wegbreek en rusplek in die Karoo.

Pebble Stone verblyf was beter as wat ek voor gehoop het. Geweldig netjies met al die klein 'luxuries' wat mens laat voel jy word bederf. Skoon, gemaklik en meer as groot genoeg vir ons 4 volwassenes, ek kon nie vir 'n beter plek gevra het nie. Dit was beslis een van die top opsies vir verblyf op Sutherland. Loopafstand van al die aktiwiteite wat beskikbaar is op die dorp. Die gasvrou se kommunikasie was uitstekend en baie vriendelik. Ons sal dit graag weer wil doen!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pebble Stone se terugvoer

Hallo Jesca

Baie dankie vir die pragtige woorde. Dit was 'n plesier om julle te kon huisves. Ons is baie dankbaar dat julle so lekker gebly het. Julle is meer as welkom om weer te kom kuier.

Piet en Anelda

Pebble Stone
Joanna E - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joanna E
Gesin met tieners

Gerieflik en stylvol.

Ons verblyf was aangenaam. Die groot kaggel is 'n wenner, ons het warm geslaap. Die enkel-buitedeur en sondakkies het wind deurgelaat wat die betrokke vertrekke koud gemaak het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pebble Stone se terugvoer

Hallo Joanna

Baie dankie vir die terugvoer. Ons is baie bly as julle lekker gebly het. Dankie vir die kommentaar oor die buitedeur. Ons gee aandag daaraan. Kom gerus weer!

Pebble Stone
Erika V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Erika V
Saam met vriende

Vir die wintersaande beslis warm en snoesig geslaap.

Vriendelike ontvangs met skoon en ruim huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pebble Stone se terugvoer

Hallo Erika

Baie dankie vir die mooi resensie. Ons is baie bly julle het lekker gebly. Kom gerus weer.

Groete
Piet en Anelda

Pebble Stone
Lucy C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucy C
Gesin met klein kinders

Friendly hosts, very well equipped house.

Great fiendly welcome, walking distance to everything in town, well equipped for winter with a fireplace, indoor braai and electric blankets. Very well equipped kitchen, huge TV!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pebble Stone se terugvoer

Hi Lucy
Thank you very much for the review. We are very happy you enjoyed your stay at Pebble Stone. You are very welcome to come again.
Piet and Anelda

Pebble Stone
Justine L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Justine L
Gesin met klein kinders

We were comfortable and warm.

Very pleasant hosts who made sure we were comfortable and had everything we needed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pebble Stone se terugvoer

Hello Justine

Thank you for the positive review. We are glad you had a wonderful stay. You are welcome to come again.

Piet and Anelda

Pebble Stone
Adriette H - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriette H
Gesin met klein kinders

Baie vriendelike ontvangs en baie goeie diens!

Dit was koud buite, maar 'n warm, vriendelike ontvangs, baie netjiese huis, elektriese komberse, vuurmaakplek en verwarmers het dinge sommer baie lekker en aangenaam gemaak. Al die klein ekstras was 'n groot bederf! Ons sal beslis weer by Pebble Stone inboek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pebble Stone se terugvoer

Hallo Adriëtte

Baie dankie vir die pragtige resensie. Dis vir ons belangrik dat ons gaste n goeie ervaring moet hê. Ons is bly dat julle n goeie verblyf gehad het. Julle is meer as welkom om weer te kom kuier.

Piet en Anelda

Pebble Stone
Christa V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly en was so rustig.

Baie vriendelik ontvang deur Anelda en haar man, hulle het alles vir ons baie mooi verduidelik. Die plek is so netjies, skoon en gerieflik, het absoluut niks gekort nie, sal beslis weer teruggaan en beveel dit aan vir enigeen. Al die fotos is presies soos ons dit gekry het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pebble Stone se terugvoer

Beste Christa

Baie dankie vir die pragtige resensie. Ons is baie bly as julle lekker gebly het. Dankie dat julle Pebble Stone as jul oornagplek gekies het. Julle is meer as welkom om weer te kom kuier.
Groete
Piet en Anelda

Pebble Stone
Trudi D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Trudi D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was lekker en die eienaars baie vriendelik. Net jammer die krag was heeldag af a.g.v. Eskom wat nie vinnig genoeg die paal wat geval het kon regmaak nie.

Daarom kon ons nie WiFi gebruik nie, maar die mense het vir ons gas gegee vir koffie en tee en ook 'n lig vir die nag en daar was 'n heerlike stofie waarin ons vuur kon maak. Dit sal heerlik wees om daar te kuier as alles werk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pebble Stone se terugvoer

Beste Trudi,
Ons is ook jammer dat Eskom ons so in die steek gelaat het. Baie dankie vir julle begrip. Julle is meer as welkom om weer te kom kuier.
Groete, Anelda

Pebble Stone
Pieter R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik met geen tekortkominge.

Baie gerieflik. Alles beskikbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pebble Stone se terugvoer

Bester Pieter, baie dankie vir die mooi resensie. Dit is vir ons belangrik dat ons gaste n aangename verblyf moet hê. Julle is altyd welkom om weer te kom kuier.
Groete
Anelda

Pebble Stone
Monica M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica M
Saam met eggenoot / lewensmaat

As jy rustigheid soek met 'n lekker plattelandse atmosfeer, is dit net die plek vir jou.

Die huis was pragtig skoon en netjies en het alles gehad wat 'n mens nodig het om jou verblyf so gemaklik as moontlik te maak. Die binnenshuise braai is natuurlik 'n bonus en 'n lekker kuierplek. Die huis is loopafstand van die restaurante en winkels vir kruiderniersware. Alles was so perfek gewees en ons sal beslis binnekort terug wees vir 'n langer kuier. Die gasvrou, Anelda, is 'n pragtige mens en laat enige iemand sommer vinnig tuis voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pebble Stone se terugvoer

Beste Monica

Baie dankie vir die besonderse mooi boodskap. Ons is baie dankbaar vir elke positiewe resensie. Ons waardeer dit baie. Dit was n plesier om julle te kon huisves. Ons is baie bly julle het lekker gekuier. Ons sien uit na jul volgende kuier!
Groete
Anelda

Pebble Stone
Dirk D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk D
Gesin met tieners

Verblyf was soos aangedui op die webtuiste.

Huis was netjies en skoon, eienaar was heeltyd in kontak en bereikbaar. Alles wat nodig was, was in die huis om verblyf gemaklik te maak. Beskuit was heerlik! Ligging uitstekend, kon na Planetarium stap vir sterrekyk. Duidelik dat eienaar omgee en dat verblyf slegs verbeter word.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pebble Stone se terugvoer

Beste Dirk, baie dankie vir die mooi resensie. Ons is baie bly dat julle dit geniet het en lekker gebly het. Julle is meer as welkom om weer te kom kuier. Groete, Anelda

Pebble Stone
Andre J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was nou baie nice!

Baie lekker groot huis baie vriendelike mense dankie julle!

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pebble Stone se terugvoer

Beste Andrè, baie dankie vir die mooi kommentaar. Ons is baie bly julle het so n wonderlike ervaring gehad. Julle is baie welkom om weer te kom kuier. Groete, Anelda

Pebble Stone
Susan M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Susan M
Gesin met klein kinders

Lafenis na 'n lang reis.

Was groot genoeg en gemaklik.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pebble Stone se terugvoer

Beste Susan, baie dankie vir jou resensie. Ons is dankbaar julle het lekker gebly. Julle is meer as welkom om weer te kom kuier.

Pebble Stone
Leroux S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leroux S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en ruim.

Ons was baie beïndruk met die verblyf. Alles was net perfek gewees. Goed geleë om sommer net te stap orals in die dorp. Ons sal vir seker weer hier bly as ons weer in Sutherland is.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pebble Stone se terugvoer

Beste Leroux, 'n groot dankie vir die pragtige terugvoering. Ons is verheug dat julle 'n aangename verblyf gehad het. Julle is altyd welkom. Groete, Anelda

Pebble Stone
Anonieme gas - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gert S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf was aangenaam.

Ruim huis met alles wat jy nodig het en die eienaars het ons hartlik ontvang. Dit was 'n huislike atmosfeer en het die veblyf geniet. Dankie!

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pebble Stone se terugvoer

Beste Gert, baie dankie vir die mooi terugvoer. Ons is baie bly as julle die verblyf geniet het. Julle is altyd welkom!

Pebble Stone
Louise L - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs, heerlike verblyf.

Na ons baie vriendelik deur die eienaars ontvang is het ons 'n heerlike 2 dae in die huis deurgebring. Die huis is baie netjies en goed toegerus. Met die snoesige beddegoed, kaggel in die sitkamer en die binnebraai in die kombuis vergeet mens van die koue. Ons sal beslis weer het bly.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pebble Stone se terugvoer

Beste Louise, baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Dit was heerlik om julle te kon ontvang. Ons is so bly julle het lekker gekuier. Julle is enige tyd welkom.

Pebble Stone
Dalene V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene V
Saam met vriende

Snoesige verblyf in Sutherland se koue.

Vars, skoon, snoesige, goeie kwaliteit beddegoed. Die kaggel in die sitkamer maak heerlik warm en daar is sagte kombersies om in toe te wikkel terwyl jy Netflix kyk. Die binnebraai in die kombuis laat jou amper vergeet dis koud buite.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pebble Stone se terugvoer

Beste Dalene
Baie dankie vir die uitstekende kommentaar. Ons is so dankbaar dat julle n wonderlike ervaring gehad het. Julle is enige tyd welkom om weer te kom kuier. Groete, Anelda

Pebble Stone
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Jubileestraat 35A, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA85ad7c15c0d6f8cdaf2123866935873c99d5786c4729cfd7f0874fe76b86ec5c3b79f333c0bfd739d8db48f4f5eedb443ee8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 35A Jubilee Street Sutherland 6920 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -32.39336533513 20.663691891933
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem