Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pebbles

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bantry-laan 106, Bronberrick, 1057, Gauteng
  • Geen kinders onder 10
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Pebbles is 'n lieflike tuineenheid met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Bronberrick. Die sentrale ligging maak dit ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.

Die knus eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid het ook 'n yskassie, ketel, koffiemasjien, gemaklike rusbank en 'n viersitplek-etenstafel. Daar is ook 'n TV met Netflix en gratis WiFi.

Veilige parkeerplek is beskikbaar op die perseel en die eenheid is naby geriefswinkels en restaurante.

Slaapplek

’n Bespreking by Pebbles sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Pebbles
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Rindi En Dewald Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Maande gelys 6

Ligging

  • Bantry-laan 106, Bronberrick, 1057, Gauteng
  • Gaste dink Pebbles het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bantry-laan 106, Bronberrick, 1057, Gauteng
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbb03c987bf7bada80c869dfc09f19e25b1aab781afe45298bd52c9db9ce0164d42f660c2a8def4564608fef629473acbe32a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 106 Bantry Avenue Bronberrick 1057 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.857799280764 28.165293625909
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem