Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pecan Cottage

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

At Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 29 resensies vir Pecan Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Frans M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans M
Enkelreisiger

Rustig en vredevol.

Baie vriendelike diens van eienaars en gerieflik ingerig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pecan Cottage se terugvoer

Dankie vir jou vinnige kuiertjie in jou nuwe dorp. Sterkte en groete

Pecan Cottage
Quinn C - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quinn C
Besigheidsreis

Great

Vriendelik, veilig, skoon met alles wat mens nodig het vir 'n gerieflike blyplek, hondekinders kom kuier en Petro gaan uit haar pad uit om mens se lewe te vergemaklik, baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pecan Cottage se terugvoer

Waardeer jul bespreking en kuier by ons baie en sal opmaak met die nuwe stort en 'n verdere bederfie. Groete en veiligheid op al jul roetes.

Pecan Cottage
Willem V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem V
Enkelreisiger

Uitstekend.

Gaan weer bespreek daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pecan Cottage se terugvoer

More, dankie, jy is welkom en jou hout wag vir jou. Groete

Pecan Cottage
Danieta M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Danieta M

Stil en rustig.

Ons eerste wegbreek na Covid met ons 4 voetige kind en wat 'n verassing. Sy het haar daaglikse stappies vreeslik geniet. Dit wat jy sien, is wat jy kry. Dankie Petro vir die geselsies en die vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pecan Cottage se terugvoer

Gelukkig het julle baie speletjies gespeel, want julle het al 4 seisoene in die paar dae gehad.

Pecan Cottage
Colleen N - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Colleen N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename ondervinding met gasvrye eienaars.

Sal beslis weer daar gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pecan Cottage se terugvoer

Bly julle het lekker gerus.

Pecan Cottage
Charlene A - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charlene A

Petro is 'n verskriklike gawe en omgee-mens. Die gebruik van die privaat swembad was fantasties vir die ongelooflike warm dae.

Pecan Cottage is gerieflik geleë om ander bestemmings ook te kan besoek. Die afdraaipad na Pecan Cottage is net vreeslik sleg (pad al weggery en massiewe potholes) en maak die rit vanaf die cottage na Mooinooidorpie onaangenaam. Ons sal dit vreeslik waardeer as hul na die pad kan omsien asb. Verder was dit werklik lekker en het ons die tydjie daar geniet. Ons sal beslis weer Pecan Cottage in die toekoms besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pecan Cottage se terugvoer

Dankie vir jul kuier en vriendelike gesigte. Dankie ook vir die netjiese plek wat julle gelos het.
Ongelukkig het ons geen se oor die pad nie aangesien die paaie die departement se pad is en ons al baie gedoen het om dit reg te kry, tot vir Fokus geskryf en het nou prokureurs genader. Madibeng raad gee niks om nie.

Pecan Cottage
Jackie D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie D
Gesin met klein kinders

Netjies, skoon en alles wat jy nodig het.

Ons het baie lekker gebly. Die kothuis was skoon en netjies en het alles in wat jy nodig het. Daar is liggies in elke vetrek wat ons kon gebruik gedurende beurtkrag wat baie help. Dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pecan Cottage se terugvoer

More Jackie, dankie vir jl bly en positiewe gesindheid. Ja, netheid en skoonheid is vir ons baie belangrik. Beurtkrag was 'n monster gewees.

Pecan Cottage
Janco P - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janco P
Saam met vriende

Perfek wat ons nodig gehad het. Baie mooi en rustig.

Was 'n lekker oorslaapplek vir ons troue. Baie mooi en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pecan Cottage se terugvoer

Baie bly julle kon naby troue oornag. Pad is ongelukkig buite ons beheer. Groete

Pecan Cottage
Colleen N - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Colleen N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvry, goed toegerus, buigsaam met inkloktyd.

Dit is baie veilig. Ons honde was welkom! Heerlik gerus. Pragtige omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nico J - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico J
Saam met vriende

Netjies en verwelkomend, het lekker daar gekuier saam ons vriende!

Was daar vir die Magalies Monster, het vir een nag daar oorgeslaap. Sal definitief 'n naweek daarvan maak veral in die somer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pecan Cottage se terugvoer

Goeiedag Nico en vriende, ek is bly julle het lekker gebly en ons wag vir die somer kuier.

Pecan Cottage
Valeida O - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Valeida O
Gesin met tieners

Awesome

Lovely host, peaceful, will be going back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pecan Cottage se terugvoer

Thanks for spending your very special time at Pecan Cottage.

Pecan Cottage
Hennie G - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie G
Saam met vriende

Brilliant.

One of the places to take your dog friends with. Will recommend it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pecan Cottage se terugvoer

Hello Hennie en gesin. Dis reen weer lekker. Baie dankie vir Jul lekker kuier en mooi mense en Jul vierbeen kinders.

Pecan Cottage
Anneke V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great place to relax!

We loved staying here. It was a great place to relax, with the pool, braai, swing, outdoor shower, comfortable bed, and super comfortable couch. Also loved the little extras and everything was done with care and practicality. It was very peaceful and close to some nice hikes. The only thing to note is that the cottage inside - the temperature is very similar to the outside temperature.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pecan Cottage se terugvoer

Thanks for your stay at Pecan Cottage. Apologies regarding the one aircons gas that was finished, we did have it refilled during the next business day. Hopefully when you revisit it will be more comfortable.

Pecan Cottage
Rusha M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rusha M
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was relaxing and exactly what we wanted.

Pecan Cottage is the perfect weekend getaway. Especially if you have dogs. It's not too far from JHB, but far enough. The green pecan orchard was an unexpectedly lovely view, and so well kept. Very importantly - the bed was incredibly comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pecan Cottage se terugvoer

Thank you for your visit with us and please bring your well behaved super nice pups again. You are also lovely guests. Greetings

Pecan Cottage
Dennis V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dennis V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed, baie lekker.

Baie goed, baie baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pecan Cottage se terugvoer

Ek kan net dieselfde van julle se baie goed en baie lekker. Verseker meer sulke gaste nodig.

Pecan Cottage
Philip H - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Best weekend away in years!

The cottage is in situated in a pecan orchard on a small, working farm with the stoep facing east - so amazing sunrises are guaranteed. The cottage has everything you need and more so all we needed to bring was our food and drink, swimming towels (there is a small swimming pool) and clothes. Pecan Cottage is a pet friendly venue and our 3 pooches had the best time ever. Petro and At made us really feel at home and Petro is the most generous and caring hostess anyone could ever hope for. Our chats were fantastic, thank you!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madelaine S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelaine S
Enkelreisiger

Meer as lekker!

Ek en my honde-seuns het dit weereens so baie geniet. Stappies rivier toe met al die honde - hulle het so lekker baljaar. Gasvryheid uit die boonste rakke. Lekker rustig, DStv, aircon, swembad en vele meer wat die verblyf net nog meer gerieflik en lekker maak. Ons gaan beslis weer kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pecan Cottage se terugvoer

Madeleine is altyd n plesier vir ons en haar 4voet seuns gaan ongelukkig nie so mooi "gegroom" huis toe nie. Sy, Ben, en Max altyd welkom.

Pecan Cottage
Amanda P - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome, lekker rustig.

Die was meer 'n kuier, Petra het ons so welkom laat voel, so gasvry, wat 'n lekker plek, ons het so lekker vuurgemaak, geswem, gebraai en geloop. Ons hond het dit ook net so baie geniet, Petra is 'n gasvrou duisend, sal beslis aanbeveel en weer teruggaan. Dankie Petra. Mis die plek al klaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pecan Cottage se terugvoer

Baie dankie vir julle kuier hier by ons, jou vuurtjie word gemis. Ons maak weer hout bymekaar vir jou. Dankie vir so 'n netjiese plek wat jul agter gelaat het. Julle is gaste 1000.

Pecan Cottage
Benita S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benita S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles wat jy nodig het en nog meer!

Ons het die naweek so geniet, en Tannie Petro en Oom At was ongelooflik gasvry. Nie vir 'n oomblik gekort aan enige iets nie. Sien julle weer binnekort!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pecan Cottage se terugvoer

Dankie julle tweetjies en 'n oulike knapie, ons het julle kuiertjie waardeer. Lekker gemaklike gaste.

Pecan Cottage
Devon H - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Devon H
Gesin met klein kinders

Die rustigheid was kos vir die siel!

Ons is so bly ons het hierdie juweel ontdek! Pecan Cottage is baie goed ingerig, die vol DSTV pakket en lugversorging is bonusse! Tannie Petro & Oom At is sielsmense, en het hulle ons kuier onvergeetlik gemaak! Die rustigheid van die plaaslewe laat mens geen keuse as om te ontspan nie, en 3 jarige seuntjie het nie 'n oomblik stil gesit nie, daar was so baie om te verken! Ons sal beslis weer gaan kuier by Pecan Cottage, dit was 'n wonderlike wegbreek uit die stad se gewoel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pecan Cottage se terugvoer

Baie dankie vir julle kuier by ons, dit was heerlik om te sien julle geniet die plekkie. Jadian is te oulik en baie soet. Dankie dat julle so vriendelik was. Dit voel of julle meer as kuiergaste is. Groete van Pecan cottage se mense.

Pecan Cottage
Pieter L - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n belewenis!

Hier borrel gasvryheid oor. Geen tekort aan enige iets. Die buitestort en bostoilet is voorwaardelik iets om 'n stadsjapie weer perspektief op die lewe te gee, wonderbaar. Petro het heeltyd gesorg dat ons absoluut tuis voel. Heerlikste was om op die stoep te sit, te kyk na die Pecan bome tot in die verte en dan voel dit of jy in 'n vallei van heerlikheid verkeer. Welgedaan At en Petro.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pecan Cottage se terugvoer

Dankie vir julle kuiertjie by ons, het dit geniet om julle te huisves. Ons waardeer julle siening van ons plekkie dit is vir ons heerlik om dit self te geniet of dit nou net ook te sit en of dit skoonmaak is en dit is vir ons 'n trots. Hoop ons sien julle gou weer.

Pecan Cottage
Manuela O - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Manuela O
Saam met vriende

It was very tranquil and the dogs truly enjoyed themselves.

Tranquil and very friendly, the dogs also truly felt at home and had the time of their lives. For a break away not far from home I can recommend visiting. I will definitely go again. I managed to relax which is something I am mostly not capable of. The welcoming platter was such a pleasant surprise. The owners chats were indeed very interesting and enjoyable. The outside shower and the outside bread oven of course had to be tried and that was so worth while. I felt right at home and could have stayed there much longer than just the 4 days.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pecan Cottage se terugvoer

Thanks for staying with us. Glad you enjoyed the peace and quiet time. Hope to see you again.

Pecan Cottage
Mêgan B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mêgan B
Gesin met tieners

The most well-run accommodation by a very special lady, Petro. We will certainly be back!

A home away from home, if not better!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Dié verblyf word wonderlik bestuur deur 'n baie spesiale dame, Petro. Ons sal beslis terug wees!

Voel soos jou eie huis, indien nie beter nie!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pecan Cottage se terugvoer

Thanks for staying with us at Pecan Cottage, we enjoyed accommodating you and your son. Thank you for the chocolates. You will always be welcome back with us.

Pecan Cottage
Miemie M.e. H - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Miemie M.e. H
Saam met vriende

'n Wegbreek van die stad se lawaai!

Rustige bosveld/plaas gevoel. Hier kan jy ontspan. Kinders en diere veilig. Vriendelike mense en heerlike plaas ontbyt. Die buitestort was baie cool, loved it! Word sterk aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pecan Cottage se terugvoer

Gawe gaste. Lekker om julle te kon huisves.

Pecan Cottage
Johan S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek om rus en vrede te vind met alles wat 'n trotse Suid-Afrikaner ooit sal nodig hê om 'n naweek weg van die stad af te geniet.

Pecan Cottage was in een woord: asemrowend. Dit is die oulikste cottage geleë tussen die pekanneutbome. Die eienaars is fantasties en hulle het waarlik aan alles gedink. Toe ons instap was die rugby klaar aan op die TV, die silwerskoon cottage was toegerus met alles, van koffie en tee soos 'n normal gastehuis, tot 'n volle kombuis met 'n swart pot vir daai Saterdagaand-potjie. Verder was die braaier al klaar stampvol hout gepak en reg vir 'n braai! Die bad kamer was skoon en volledig soos enige mens van kan droom, maar die ekstra buitetoilet en -stort is enige bosveld-liefhebber se droom. Ons sal beslis weer 'n draai hier kom maak en ek sal Pecan Cottage vir enigiemand aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pecan Cottage se terugvoer

Dankie Johan,
Julle is ook enige gastehuis se droom gaste. Ons wag vir daai terugkoms hoor. O, en ons nooi onsself sommer uit vir daai potjie.
Groete

Pecan Cottage
Reuben M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Reuben M
Gesin met klein kinders

The reception and hospitality was amazing.

The place was very welcoming. The cottage was amazing and very neat. Lots of books to read and for kids too.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pecan Cottage se terugvoer

Good day Reuben,

You were very nice guests and left everything so clean. Hope to see you again and arrive earlier to enjoy full days. Greetings

Pecan Cottage
Madelaine S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelaine S
Enkelreisiger

Awesome. So gasvry en veilig. Als wat mens nodig het as jy uit die stad wil kom.

Vir my gaan dit oor troeteldiervriendelike plekke - en my twee honde seuns het hul gate uit geniet. Ek is regtig baie beïndruk met hul gasvryheid en veiligheid. Als wat ek nodig gehad het. Ons gaan definitief terug soontoe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pecan Cottage se terugvoer

Madelein was n 5 ster gas en dit was Heerlik om haar te kon huisves. Ons hoop om baie meer van haar te sien en Ben en Max ook n groot plesier. EN manne (Boere) sy kan Braai ook. Mooi groete

Pecan Cottage
Lizette G - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette G

Dit was heerlik rustig en stil en als wat ons nodig gehad het.

Skoon en netjies en Petro het ons lekker bederf met die heerlikste "snacks". Gaan definitief weer daar kuier. Heerlike rustige plaasatmosfeer. Lekker geslaap en kon 'n heerlike warm bad geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pecan Cottage se terugvoer

Baie aangename gaste wat hartlik terug verwelkom sal word.
Alles alles so netjies gelos, asseblief kom kuier weer.

Pecan Cottage
Frikkie V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frikkie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik gasvry.

Onverbeterlike ontvangs, snacks in yskas, gasvrou uit haar pad gegaan om ons te laat welkom voel. Plek baie baie netjies, beveel aan vir enige iemand!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pecan Cottage se terugvoer

Julle is aangename gaste, ek hoop julle kom weer kuier.

Pecan Cottage
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buffelshoekplaas, Langs die R104, Mooinooi, 0325, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbd3cfb0a36c89f6e0072c8aae9f81de7dd7261e15036ff8d36e541663b3d26fa4bfada6a0fee02456d274903171372ec0c45?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 29 5 1 5 Farm Buffelshoek Off the R104 0325 Noordwes 021 201 8901 12:00-21:00 10:00 -25.775136166067 27.540354429329
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem