Pecanwood Manor

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Die Noord-Kaap is Suid-Afrika se grootste provinsie en is vinnig besig om 'n gewilde vakansiebestemming te word. Pecanwood Manor is in Upington op die oewer van die Oranjerivier geleë en bied 'n toevlugsoord aan gaste ver van die stad se gejaag.

Pecanwood Manor se deure is in Januarie 2016 geopen en is naby 'n pekanneut-plantasie met 'n ongelooflike en vreedsame uitsig oor die pekanneut-woud. Pecanwood Manor is 'n ou plaashuis van die 1960's wat opgeknap is en is nou 'n gesogte bestemming vir gaste wat op soek is na luukse en smaakvol gemeubileerde verblyf.

Pecanwood Manor is 800 m van die Oranjerivier geleë en bied oneindige rus en vrede in 8 luukse en suite-kamers met 4-ster-gradering. Daar is ook 'n funksielokaal tot gaste se beskikking wat ideaal is vir konferensies en troues.

Met tuisgemaakte fynproewer-etes, reëlings vir klein tot medium funksies, 'n lughawependeldiens, wynproe-funksies en die dorp se heerlikste fynproewerkoffie, is Pecanwood Manor kop en skouers bo die res.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Skoonheidskliniek
  •  Spa-behandelinge
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Restaurant op Perseel
  •  Persoonlike Kluis
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Wynkelder
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Dataprojektor
  •  Blaaibord
  •  Skootrekenaar-projektor
  •  Internet
  •  Televisie
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Pecanwood Manor gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 500 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false