Penelope's
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Speciosa-straat 21, Paradyskloof, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18
- Vanaf R1 650 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Penelope's is in Paradyskloof, Stellenbosch geleë wat minder as 20 minute se ry vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe en die Kaapse kus is. Dié gastehuis word omring deur wêreldklas-wynplase en elke suite het 'n balkon.
Die suites beskik elkeen oor 'n koninggrootte-bed met skoon beddegoed asook 'n en suite-badkamer. Ander geriewe in die kamer sluit lugversorging, 'n satelliet-TV, Nespresso-koffiemasjien en WiFi in.
Gaste kan al te lekker by die swembad ontspan of 'n heerlike glasie wyn geniet voordat hulle die omgewing en omliggende wynplase gaan besoek. Daar is ook veilige parkering vir alle gaste beskikbaar op die perseel beskikbaar.
Penelope's is binne stapafstand vanaf 2 restaurante, 'n Woolworths wat 24 uur per dag oop is en die Stellenbosch Gholfklub. Gaste kan ook in die berge of tussen die wingerde gaan stap of fietsry en een van die tientalle wynplase besoek vir 'n heerlike wynproe.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Duits
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Penelope Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- Speciosa-straat 21, Paradyskloof, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Gaste dink Penelope's het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Paradyskloof Stellenbosch Boland Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Speciosa-straat 21, Paradyskloof, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18