Penguinstraat 11
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Penguinstraat 11, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 300 per nag, vir 8 mense
Beskrywing
Penguinstraat 11 is 'n vakansiehuis wat in die skilderagtige dorpie Lambertsbaai, aan die Kaapse Weskus, geleë is.
Die huis bied 4 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis wat volledig toegerus is en 'n toesluitmotorhuis. Die eerste en tweede slaapkamer het elkeen 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer twee enkelbeddens het. Die vierde slaapkamer bevat 'n driekwart-bed. Daar is 'n ekstra enkelbed in die leefarea. Die eerste badkamer het 'n stort oor 'n bad, toilet en wasbak en die tweede badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof, mikrogolfoond, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Ander geriewe sluit 'n binnebraai-area, pooltafel en veilige parkeerplek in.
Nabygeleë besienswaardighede en doendinge sluit die Voëleiland Natuurreservaat, Lambertsbaai se Gholfklub, die strande, swem, branderplankry, 4x4-roetes en sandplankry in.
Slaapplek
’n Bespreking by Penguinstraat 11 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Aparte toilet
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Johan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 36
Jaar gelys 6
Ligging
- Penguinstraat 11, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
- Gaste dink Penguinstraat 11 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Lambertsbaai Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Penguinstraat 11, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom