Pennington Akkommodasie by Pennington Holiday Home | LekkeSlaap
+6

Pennington Holiday Home

1 resensie
Gastehuis

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Pennington Holiday Home
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Rudi V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi V

Dit was amazing! Baie lekker huis!

Fantastiese akkommodasie. Ongelukkig met al die reën was daar probleme met die ligte en ons het geen ligte gehad vir die 2 aande se verblyf nie. Maar dit was glad nie 'n probleem nie. George het my gekontak en ek het vir hom gesê dit is nie nodig om dit daai naweek vir ons uit te sorteer nie.

Vanaf R1 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Garrick-singel 23, Kelso, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGD7T1f67YzXAjlYs1ZaBXaKpF6Is4o5WgZAktYQkh4EoNP3bQu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 800  per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 23 Garrick Crescent Kelso 4184 KwaZulu-Natal 086 999 0018 10:00-19:00 10:00 -30.3700899 30.7000996
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za