Penny Lane Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Penny Lane Lodge is in Somerset-Wes geleë. Ons bied akkommodasie in 6 selfsorg-eenhede wat ideaal is vir beide sakereisigers en vakansiegangers. Gaste kan by die swembad en die braai-area ontspan of 'n kort entjie ry na die plaaslike restaurante, wynplase en winkels.

Die selfsorg-eenhede is elkeen toegerus met 'n en suite-badkamer, 'n TV, kosmaakgeriewe, 'n yskas en koffie- en teemaakgeriewe. Elke eenheid het sy eie privaat ingang en is ruim en gerieflik met toegang tot die swembad en die braai-area. Gaste sal ekstra gemoedsrus hê te danke aan ons veilige parkeerplek en 'n afstandbeheer vir die hek om maklike toegang te verseker.

Penny Lodge is na aan 6 groot gholfbane geleë, insluitend die wêreldbekende Erinvale Gholfbaan. Ons is ook naby aan die Strand en Gordonsbaai geleë. Daar is verskeie aktiwiteite om in die omgewing te geniet, insluitend visvang, abseil, walviskyk, voëlkyk, bergfietsry, natuurreservate om te besoek, en verskeie watersport-geleenthede in die omliggende area.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Penny Lane Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 000 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za