Pretoria-Oos Akkommodasie by Penny's Bed | LekkeSlaap
+11

Penny's Bed

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Penny's Way 134, Glenwood Village, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R380 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Penny's Bed is in 'n veilige sekuriteitskompleks in Pretoria-Oos geleë. Dit is sentraal naby verskeie hospitale, winkels, restaurante, hoofweë en gewilde besienswaardighede.

Die eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n oopplan-slaapkamer met 'n dubbelbed. Die oopplan-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.

Geriewe in die eenheid sluit koffie en tee, 'n yskassie, mikrogolf en 'n TV met slegs MNet in. Veilige parkeerplek en gratis WiFi is beskikbaar.

Die woonstel is apart van die hoofhuis en het sy eie ingang wat dit ideaal maak vir gaste wat op soek is na privaatheid. Die eenheid is 1,1 km vanaf Atterbury Teater en 3,2 km vanaf die nuwe Menlyn Maine-ontwikkeling wat die Time Square-kasino en -arena insluit. Die Wilgers Hospitaal is slegs 3,6 km ver en die Universiteit van Pretoria net 6,4 km ver.

Slaapplek

’n Bespreking by Penny's Bed sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 41 resensies vir Penny's Bed
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Penny's Way 134, Glenwood Village, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Gaste dink Penny's Bed het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R380
per nag (plek vir 2)
Vanaf R380
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Penny's Way 134, Glenwood Village, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKtJl9jwW0tuPM7tbMWG1ePEIrk57BBb93tcgq6yySXWylyMDJK?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R380  per nag (plek vir 2) 41 5 1 5 134 Penny's Way Glenwood Village 0081 Gauteng 086 999 0018 13:00-23:00 10:00 -25.769079478518 28.288556008598
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za