Suidelike Voorstede Akkommodasie by Pepper Cottages | LekkeSlaap
+19

Pepper Cottages

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Green Pepper
Selfsorg
Red Pepper
Selfsorg
Belasting en Ekstras

Rook is verbode in alle kamers. Let asseblief dat gaste die swembad op eie risiko gebruik.

Vrywaringskennisgewing: Gas(te) besoek hierdie instansie op eie risiko. Die eienaar se agent(e) en/of sy werknemer/s ("die eienaar") kan nie verantwoordelik gehou word nie en gas(te) vrywaar hiermee die bogenoemde partye van enige eise van enige aard, insluitend, maar nie beperk tot die van diefstal, beserings, verlies of skade van enige aard teen die eienaar, hetsy dit weens die eienaar se skuld, agterlosigheid of andersins is. Buiten die bogenoemde vrywaar die gas(te) die eienaar van enige eise van enige aard wat as gevolg van die eienaar mag ontstaan te wyte aan nalatigheid of andersins. Terwyl alle pogings gemaak word om die hoteleienaar in terme van die bogenoemde uit te sluit, sulke verantwoordelikheid of die uitsluiting daarvan is nooit definitief nie en is altyd onderworpe aan 'n mate van meriete en die toepassing van 'n toepaslike hof se diskressie. Daar moet ook in ag geneem word dat die hof se diskressie geregtelik toegepas word, maar ook toepaslik onderworpe is aan die geloofwaardigheid en waardigheid van voldoende bewyse.

Kinderbeleid:
Ongelukkig word geen kinders onder die ouderdom van 12 toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Pittstraat 5, Plumstead, Kaapstad, 7800, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAzN2YyNWRmLTE3YzYtNDNlYy1iM2NiLTQyZTA5MDUxZWJlMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (plek vir 2) 24 5 1 5 5 Pitt Street Plumstead 7800 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -34.027390639794 18.470407426357
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za