LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Pepper Tree | LekkeSlaap
+47

Pepper Tree

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 84 resensies vir Pepper Tree
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Doreen A - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doreen A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese privaat eenheid.

Pragtig ingerig, gerieflik en smaakvol. Sal weer kom! Ek sal net voorstel dat die badkamer se skuifdeur vervang word met 'n behoorlike deur - indien dit sal inpas in die gang.

Jannelie W - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannelie W
Gesin met tieners

Baie gerieflik.

Baie goed toegeruste eenheid, met alles wat ons benodig het vir selfsorg. Sal beslis weer hier bespreek in die toekoms. Uitstekende ligging.

Hendrik B - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker oulike plekkie. Netjies en skoon.

Was baie aangenaam om daar te bly.

Carolien C - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carolien C
Gesin met klein kinders

Gemaklik.

Ons het lekker gebly! Alles was skoon en netjies.

Reinette H - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinette H
Enkelreisiger

Netjies, skoon en goed toegerus.

Wat 'n oulike, wel toegeruste plek. Sal beslis weer daar oornag.

Marti S - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marti S
Gesin met klein kinders

Baie netjies, stil en gemaklik. Ons het heerlik gebly en sal graag weer daar bly in die toekoms.

Heerlik gebly! Hier is alles wat nodig is.

Sonja L - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sonja L
Enkelreisiger

Veilige, baie skoon en netjiese plek met die heerlikste courtyard.

Dit is heerlik gewees om my ete buite in die cosy courtyard te geniet. Ek het heerlik en warm geslaap. Ek kan oor niks kla nie, maar 'n beskuitjie by die koffie sou nogals lekker wees vir die volgende oggend.

Irma R - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irma R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik geleë, baie privaat.

Waarde vir geld, netjies. Het lekker uitgerus.

Jacoline S - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacoline S
Gesin met klein kinders

Mees toegeruste selfsorg-eenheid met alles waaraan jy kan dink. Sal beslis vir enigiemand aanbeveel.

Lieflike plekkie in baie stil omgewing. Plekkie kort bietjie regmaak-werk, maar dit het nie ons tyd wat ons daar gebly het beïnvloed nie. Netjies en skoon en so ruim plekkie. Julle sal ons weer sien!

Maresia H - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maresia H
Enkelreisiger

Pragtig, skoon, netjies en vriendelik.

Pepper Tree was maklik om te vind, ek is baie vriendelik ontvang. Die cottage het alles gehad wat ek nodig gehad het. Dis pragtig en gemaklik binne, genoeg spasie om kos voor te berei. Sal weer daar bly.

Marius J - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius J
Gesin met tieners

Baie prakties, goeie waarde vir geld.

Ek en my dogter was in Bloemfontein vir tennis. Die woonstel het alles gehad wat ons nodig gehad het, pragtig, skoon en goed geleeë Ons het baie lekker gebly en kan dit definitief aanbeveel.

Amanda W - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda W
Enkelreisiger

Kort, maar gemaklik.

Allies wat 'n mens nodig het.

Celeste C - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Celeste C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie veilig. Wifi beskikbaar. Ligging baie goed.

Sien sterre.

Liezl V - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl V
Gesin met tieners

Private, relaxed and comfortable.

Unit was cleaned every morning! What a treat!

Nico B - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico B
Enkelreisiger

Netjies en skoon. Sal weer daar tuisgaan.

Was baie lekker. Beddens bietjie hard, maar dalk omdat ek oud is en gewoond is aan sagte beddens. Sal vir meeste mense nie probleem wees nie.

Marco C - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marco C
Besigheidsreis

Netjies en waarde vir geld.

Sal enige tyd weer daar oorbly.

Mark S - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mark S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly and clean place to stay.

Nice and comfortable. All that you need for a stay over. Would stay there again.

Elsa S - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa S
Gesin met tieners

Home away from home.

Friendly host, tranquil setting and pleasant stay.

Ancois S - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ancois S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ruim woonstel met alles wat 'n mens benodig.

Het lekker geslaap by Pepper tree. Ruim woonstel en baie goed ingerig met alle nodige kombuis breekware.

Jaco -lou C - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco -lou C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Daaglikse skoonmaakdiens en uiters hulpvaardige gasvrou.

Ons verblyf van 5 dae was uitstekend. Na 'n lang dag by 'n konferensie kon ons terugkeer na 'n skoon en gediensde kamer. Ons nagrus was goed, aangesien die area baie stil is. Maudene is 'n perfekte gasvrou wat ons altyd met raad en daad kon ondersteun.

Susan M - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese en rustige verblyf.

Baie mooi.

Heinrich B - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich B
Gesin met klein kinders

Vriendelike, great eienaars en ongelooflike mooi en skoon blyplek.

Pragtige, skoon plek waar ons beslis weer gaan bly.

Shavaughn M - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shavaughn M
Gesin met tieners

Excellent service at Pepper Tree, I will definitely return.

Us as a family would love to stay there again. We go to Bloemfontein twice a year and would definitely love to be there.

Meg P - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meg P

Pragtige Pepper Tree.

Wow. Wat kan ek se alles wat 'n mens soek in 'n selfsorg-eenheid. Stil rustige omgewing. Ons het so lekker daar gekuier. Maudene was 'n wonderlike gasvrou. En een ding wat ek baie geniet het was dat daar altyd lekker warm water was om te bad en stort. Ons sal beslis weer kom kuier. Ek sal Pepper tree enige tyd aanbeveel.

Heiltjie S - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heiltjie S
Gesin met klein kinders

Nice.

Good, safe and neat home.

Marselle B - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marselle B
Enkelreisiger

Snoesig, tuis, soos huis, bly nog 'n dag net om te rus.

Alles wat jy nodig het in een kamer om tuis te voel. My private secret little garden was die lekkerste sit en rus in stilte om nog 'n ekstra nag te bly en jou shopping lysie te vergeet. Lanklaas so van tyd en gejaag van stad vergeet en mooi snoesig bly.

Marianna E - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marianna E
Enkelreisiger

Baie stil en rustige omgewing.

Kamer is ingerig met alles wat 1 persoon benodig. Kom niks kort nie.

Neazer B - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neazer B
Saam met vriende

Dit was uit die boonste rakke.

Ek sal enige een aanbeveel om van Pepper Tree se verblyf gebruik te maak.

Wendy T - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable and convenient.

We were comfortable in our room and there was secure parking for our car. The only disappointment was a poor night's sleep due to a barking dog all night.

Madelein C - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein C

Vriendelike verwelkoming en baie behulpsaam.

Ons is baie vriendelik verwelkom en kon dadelik na ons kamers gaan. Ons is ook baie mooi gehelp met aanwysings na plekke binne in Bloemfontein. Kamer was gerieflik, netjies en privaat. Geleë in 'n rustige area en ons het veilig gevoel. Sal beslis weer terug gaan.

Mercia V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mercia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi, netjiese plek. Eienaars baie vriendelik.

Goeie ligging en waarde vir geld.

Tabu B - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tabu B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gebly.

Waarde vir geld. Baie lekker en gemaklik gebly.

Armand H - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Armand H
Saam met vriende

Baie gemaklik, lekker en vriendelik.

Het baie lekker hier gebly. Maklik om te vind en in 'n puik ligging. Vriendelike mense en die WiFi was 'n onverwagse bonus. Kon lekker vuurmaak en gesels. Het baie veilig gevoel.

Mariska V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska V
Besigheidsreis

Great place to stay if you need to work and be left in peace.

Very nice staff and very private. Love the layout. Perfect for when you need to be alone to focus on work.

Adele M - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele M
Gesin met tieners

Goed geleë in rustige woonbuurt.

Ek en my tienerdogter het heerlik gebly by Pepper Tree. Die woonstel het alles gehad wat ons nodig gehad het, met genoeg ruimte. Privaat tuintje en eetplek buite was 'n bonus. Vriendelike eienaars - sal beslis weer hier kom bly.

Arina H - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arina H

Ons het dit baie geniet. Dit is lekker sentraal geleë en naby meeste van die winkels en inkopiesentrums.

Sien sterre.

Josey D - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Josey D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Baie skoon en netjies, ons het heerlik gebly - lugversorging was 'n redding in 38 grade.

Aletta H - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aletta H
Enkelreisiger

Rustig en stil. Baie gerieflik. Perfek.

Baie gerieflike selfsorg. Privaat.

Anél D - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anél D
Besigheidsreis

Alles wat mens nodig het!

Die kamers is skoon en netjies. Maudene en haar man was baie behulpsaam. Ek sal definitief weer daar oorslaap.

Anna-mart R - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-mart R
Enkelreisiger

It had everything I needed, safe neighborhood and close to shops and town. I enjoyed my stay a lot.

My host was friendly and super helpful, I had to check in earlier and she gave me an extra key. My small room was very neat and clean. It had everything I needed.

Damaris H - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Damaris H
Enkelreisiger

Pepper Tree was baie rustig en netjies, en naby aan die winkels sou mens iets wou koop.

Pepper Tree is baie netjies, goed ingerig en veilig.

Beatrice M - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beatrice M
Gesin met tieners

Baie goeie diens. Sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Ek het op 'n Sondag ingeklok, baie vriendlike diens ontvang en baie behulpsaam. Hulle het my op hoogte gehou per sms van my inklokdag en -tyd. Het regtig baie goeie diens gekry en sal enige tyd weer daar bespreek. Plek baie netjies en skoon.

Simone B - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone B
Gesin met tieners

Just what we needed.

Thanks.

Marguerite M - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marguerite M
Gesin met klein kinders

Baie gemaklik, sentraal geleë en huislik!

Maudene was baie vriendelik en behulpsaam! Ons het baie gemaklik gebly, ons het baie goeie waarde vir ons geld gekry en sal beslis weer by The Pepper Tree aanklop.

Pepper Tree's terugvoer

Dankie vir wonderlike mense van die Karoo.

Pepper Tree
Elize S - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gesellige eenheid, alles onder een dak.

Lekker stil area, alles wat benodig is, is beskikbaar in die eenheid. Eenheid is netjies en mooi. Al wat kort is WiFi.

Herman O - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Herman O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verwelkomming was baie swak.

Eienaar wat ons ontvang het was baie kortaf. My man is begroet met "wie is jy?". Hy het ook nie geweet watter kamer deur ons bespreek was nie, volle bedrag was reeds 14 dae voor die tyd betaal en jy word so swak ontvang.

Emma V - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emma V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely wonderful.

Maudene was an absolute delight and very friendly, the cottage was very comfortable, tidy and very cosy.

Pepper Tree's terugvoer

Dear Emma,

You were such a pleasant guest. I hope to accommodate you again in the future.

Pepper Tree
Rika K - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rika K
Enkelreisiger

Rustig, goed ingerig, privaat, bekostigbaar, daagliks skoongemaak en skoon handdoeke.

Die WiFi het nie gewerk nie.

Gerda R - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda R
Enkelreisiger

Pepper Tree is tops!

Pepper Tree het my hoogste verwagtinge oortref. Waarde vir geld en fantastiese diens.

Pepper Tree's terugvoer

Dankie vir 'n fantastiese gas!

Pepper Tree
Sha Snell S - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sha Snell S
Gesin met klein kinders

Baie gerieflik.

Die eenheid is geskik vir 'n gesin en ons het lekker gebly vir 5 dae.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Very comfortable.

The unit is suitable for a family and we were very happy there for 5 days.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Melanie F - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie F

Waarde vir geld, stil en privaat.

Stil, privaat, skoon en netjies, sentraal geleë. As ek weer Bloemfontein toe reis sal ek vir seker weer hier oorslaap! Ek het lekker gebly!

Elizna B - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizna B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustigheid.

Ry binne 5 min van waar jy ook al wil wees.

Hennie W - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie W
Gesin met tieners

Baie gemaklik en kliëntediens is great!

Sal aanbeveel aan enige persoon wat gerieflike verblyf soek en sentraal geleë.

Hannelie V - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie V

Rustig en nie gepla.

Rustig, skoon, veilig gevoel, goeie matras.

Elsa S - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elsa S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon, netjies, privaat met veilige parkering.

Alles wat jy nodig het, is beskikbaar. Gerieflik sentraal en veilig. Die elektriese komberse en verwarmer was 'n groot plus punt. Sal vir seker weer daar bly. Beveel dit beslis aan. Dankie!

Marlize J - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjiese en goed toegeruste eenheid!

Ons kon heerlik braai en die warm komberse in Bloemfontein se koue was 'n onverwagte bonus!

Jolandé S - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolandé S
Gesin met klein kinders

Baie aangenaam!

Dis regtig baie netjiese, gerieflike verblyf. Ons het die elektriese komberse, verwarmers en lekker duvets waardeer in die koue, Vrystaatse winter! Ons sal dit beslis aanbeveel.

Andre P - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andre P
Besigheidsreis

Baie lekker.

Was aangenaam, en ook 'n baie lekker ontbyt! Sal beslis weer daar bly!

Eldoreth N - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Eldoreth N
Enkelreisiger

Gerieflik, als wat jy nodig het.

Perfek, waarde vir geld. Sal vir seker weer by julle slaap. Gordyne kan dalk net 'n bietjie donkerder wees, dis effe deursigtig, so ook blindings voor deur, dit voel of iemand jou kan sien, en as vrou alleen wil jy nie dit hê nie. Dankie vir alles!

Lizeth C - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizeth C
Enkelreisiger

Netjiese, gemaklike verblyf.

Die akkommodasie was baie netjies en oulik ingerig met alles wat 'n persoon nodig het. Eienaars baie vriendelik en dit is absoluut waarde vir geld. Sal definitief weer van die verblyf gebruik maak.

Pepper Tree's terugvoer

Dankie, aan 'n fantastiese gas.

Pepper Tree
Marie J - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Marie J
Gesin met klein kinders

Ons is van Pepper tree cottage geskuif na La Roc waar alles nog nie ten volle werk nie.

Soos reeds genoem is ons na La Roc geskuif. Daar het DStv glad nie gewerk nie. Die kinders moes op banke slaap wat uiters ongemaklik was. Die bed waarop ons geslaap het, het so gekraak dat jy bang was om te beweeg. Die bedliggies en hul "plugs" het ook nie gewerk nie. Maudene het aangebied om ons geld terug te gee maar vir my gaan dit oor die feit dat kamers nie voor die tyd geïnspekteer word om te kyk of alles werk nie. Hul het ook nie genoeg suiker vir 'n gesin van 4 in die kamer gehad nie. Hul diens is vriendelik.

Theuns B - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Theuns B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Was baie aangenaam en het aan ons verwagtinge voldoen.

Hannetjie D - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannetjie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig, netjies en stil.

Vir die prys is dit meer as wat mens kry by baie ander plekke. Stil omgewing en baie skoon en netjies.

Karen S - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen S
Gesin met tieners

Goed toegeruste, netjiese blyplek.

Pepper Tree is 'n baie goed toegeruste blyplek. Die dekor is smaakvol en die omgewing is stil. Ons het baie lekker gebly, dankie.

Pepper Tree's terugvoer

Lekker om sulke wonderlike gaste te kon huisves.

Pepper Tree
George M - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
George M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal weer besoek.

Bietjie moeilik om te kry aangesien geen aanduiding dat dit Pepper Tree Cottage is wat sigbaar is van buite. Uitstekend geleë vir ons doel, vriendelike ontvangs, goeie fasiliteite en kan dit aanbeveel. Sal defnitief weer daar gaan bly.

Jacolize V - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacolize V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing verblyf gewees!

As ek ooit weer in Bloemfontein kom gaan ek verseker weer daar bly. Baie netjies en Maudene was so vriendelik!

Pepper Tree's terugvoer

Lekker om sulke oulike gaste te kon huisves!!

Pepper Tree
Ben K - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Ben K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Toegangsvoetpaadjie, twee trappe na die kamer wat baie hoog vir bejaarde persoon is.

Die stort klein en hoog bo vloervlak en gevaarlik om uit te klim. Die eenheid aan die regterkant is nie ''vriendelik'' vir 'n persoon wat nie maklik beweeg nie weens die lae muurtjie, plaveiselblokke, klippe en twee trappe na die ingang. Dan is dit baie moeilik en ons insiens gevaarlik om in en uit die piepklein stort te klim. Die badkamer is ook erg beknop. Ander fasiliteite is basies en nie besonders nie. Ons het redelik veilig gevoel, maar is van mening die eenheid se deur moes eerder aan die voorkant gewees het vir makliker toegang.

Pepper Tree's terugvoer

Die gaste het verkies om die kleiner en baie baie goedkoop eenheid te neem. Ek het 'n groter, meer gerieflike eenheid aangebied, maar hulle wou nie R 200.00 ekstra betaal nie. Hierdie eenheid is alles behalwe basies, veral vir R 460.00 vir twee gaste per nag. Beddegoed van hoogste gehalte, egte donsveer duvets en alles behalwe beknop. Daar is selfs 'n buite braai area. Dis jammer dat mense, wat nie my eklektiese styl waardeer en kan raaksien nie, kla oor eintlik niks. Die plekkie is kunstig en warm en ek word telkens daarop gekomplimenteer. Die stort is 'n standaard stort en daar is nog nooit klagtes daaroor ontvang nie. Ek buit nie mense uit nie en is trots daarop dat my pryse meer as billik is, ten spyte van die goeie gehalte diens wat my plekkie bied. Nie almal het 'n oog daarvoor nie, maar ek troos myself daaraan dat ek al duisende mense, ouer mense inkluis, hier gehuisves het waaronder regters gereelde gaste in my klein eenheid is en hulle was nog net vol komplimente. Dit sal my leer om so goedkoop te wees nie. Dit is vir 'n riem onder die hart, dat mense wat baie meer gewoond is, steeds nederig en dankbaar is!

Pepper Tree
Leane G - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leane G
Enkelreisiger

Gerieflik en gemaklik

Dit was 'n heerlike wegbreek vir my Matriekklas se 20 jaar-reünie. Die Cottage is na aan die skool asook aan die inkopiesentrums geleë. Alles was netjies, privaat, skoon en keurig toegerus in die woonstel. Baie dankie en ek sal jul beslis aanbeveel.

Jaques K - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaques K
Saam met vriende

Gemaklik en gerieflik.

Sal beslis Pepper Tree Cottage aanbeveel, dit was netjies, skoon, baie gemaklik en stylvol. Goeie diens en goeie waarde vir jou geld.

Suzette D - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Suzette D
Enkelreisiger

Gemiddeld.

Na 'n operasie by die plaaslike hospitaal, staan ek gestrand voor die hek waar die tuinier my ingelig het dat niemand tuis is nie. Eindelik arriveer 'n bediende, die hek gaan oop en sy verdwyn agtertoe sonder 'n woord. Die plek is basies 'n kamer in iemand se agterplaas, maar darem netjies. Net die matjies is vuil en die kraan in die badkamer is los. Die eienares het nooit die moeite gedoen om haarself voor te stel nie en was kortaf. Die lanterntjies wat hul op die bedkassies het, se batterye is pap. Ek het myne daar vergeet, maar geen moeite is gedoen om my eens te SMS daaroor nie. Ek is oor 'n week weer in Bloem, maar bly beslis elders.

Pepper Tree's terugvoer

Graag wil ek so paar goed uitklaar in verband met die ongevraagde en onverdiende kommentaar, veral as mens die kommentaar van die res van die gaste in ag neem.
1. Suzette is reg, ek was nie tuis toe sy hier aankom nie, maar my bediende van 15 jaar het vir haar oopgemaak soos sy al vir die afgelope 8 jaar doen as ek nie tuis is nie. My tariewe is nie op die standaard van 'n 5-Ster hotel nie, dus het ek nie 24/7 ontvangs nie. Dit is onmoontlik dat sy voor die hek moes wag want ek het vinnig gery en was 5 minute weg. Anders beteken dit dat sy lank voor inboektyd voor die hek gesit het en ek bo-oor haar gery het.
2. Die kamer in die agterplaas waarna verwys word, is baie stylvol en "art deco", en dis juis hierdie "look" wat my telkemale komplimente laat kry. Dis gewis nie 'n kamer in 'n agterplaas nie.
3. Die matjies wat kwansuis vuil was, kan ek nou seker nie ontken nie, maar dis verseker die eerste klagte van sy soort.
4. Dankie vir die rapporteer van die los kraan en slegs die een lantern wat se batterye pap was. Ek het gou batterye gaan insit, maar die huidige gaste het my in kennis gestel dat daar oorgenoeg lig in die kamer is!
Die gas het in die middel van die oprit, dwars met haar motor parkeer, sodat niemand daar kon in of uit nie. Ek het myself aan haar gaan voorstel en gaan vra of sy haar motor net normaal sal parkeer. Sy het my geskel en my personeel beledig. Ek het nie geweet dat sy 'n operasie gehad het nie, maar des te meer opreg om verskoning gevra en aangebied om elke sent van haar geld aan haar terug te betaal. Sy wou glad nie my verskoning aanvaar of my aanbod om vir haar alternatiewe verblyf te kry nie. Ek huisves mense want dis vir my lekker, maar ek respekteer hulle privaatheid, en ek was nog nooit kortaf nie! Dis jammer dat een persoon in 8 jaar, soveel kan afbreek binne sekondes. Ek het voor haar "skadelike" kommentaar 'n epos aan LekkeSlaap gestuur en verduidelik wat die situasie was en gevra dat hulle eers die situasie ondersoek, sou die vrou skadelike kommentaar lewer. Ek wou juis nie myself asook LekkeSlaap blootstel aan 'n oor en weer moddergooiery tussen kliënt en gas nie.

Pepper Tree
Sulette C - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sulette C
Gesin met tieners

Gerieflik.

Die wooneenheid is baie goed toegerus, baie netjies en veilig. Het heerlik gebly en die bonus was dat dit baie sentraal geleë is, ook lekker toeganklik.

Pepper Tree's terugvoer

Dit help ook as mens lekker gaste het! Dankie!

Pepper Tree
Yvonne B - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yvonne B
Enkelreisiger

Baie rustig en aangenaam.

Rustige atmosfeer en baie netjiese kamers. Sal weer daar bly wanneer ek Bloemfontein toe gaan. Kan dit aanbeveel. Baie dankie.

Pieter B - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie bedagsame, sorgsame gasheer en vroutjie. Netjiese kamer met goeie geriewe.

Ons gasheer en gasvrou het uit hul pad gegaan om ons laataand te akkommodeer, ons het heerlik geslaap en die beddens, linne en vertrek pragtig skoon. Ons sou net 'n ou beskuitjie saam met die koffie geniet het toe ons vroegoggend opgestaan het ...

Elmarie H - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie H
Besigheidsreis

Fantasties, gasvry, netjiese verblyf en heerlike stilte!

Baie mooi plekkie met die heerlikste stilte en rustigheid.

Lorna V - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorna V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik om in so 'n netjiese gerieflike plek te kon bly. Baie dankie!

Baie dankie vir jul vriendelike diens. Ons sal beslis weer van Pepper Tree Cottage gebruik maak.

Sanette A - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sanette A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Ek het dit baie geniet. Dis rustig, netjies en skoon. Baie dankie.

Cchrisna H - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cchrisna H
Gesin met tieners

Wat 'n fantastiese ervaring. Dis hoogs aan te beveel.

Ons het die afgelope Desembervakansie op verskeie plekke oorgeslaap, en Pepper Tree Cottage het ons asems weggeslaan. Daar is verseker heelwat plekke wat by hulle kan gaan leer. Alles is modern, skoon en netjies. Die bed in die hoofslaapkamer het gesorg vir 'n heerlike nagrus na 'n lang dag se ry van George af. Ons sal nooit weer op 'n ander plek oornag in Bloemfontein nie! Pepper Tree Cottage kan met 'n geruste hart aanbeveel word.

Alta K - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta K
Gesin met klein kinders

Oulike en rustige plekkie!

Die Pepper Tree is netjies en goed toegerus. Ons het die omgewing as rustig ervaar. Alles was netjies en skoon! Sal vir 'n paar dae daar kan oorbly!

Willie V - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willie V
Enkelreisiger

Baie lekker.

Ons het baie lekker gebly. Dankie!

Natasha C - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha C
Saam met vriende

Perfeksie!

Sal definitief aanbeveel! Naby alles, veilig, privaat, netjies. Waarde vir geld! Ons kon nie vir 'n beter plek vra om ons naweek by deur te bring in Bloemfontein nie. Dit was regtig die beste!

Karien J - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien J

Baie aangenaam!

Alles was silwerskoon. Daar is ekstra kombuistoebehore bv. 'n braaipan ens. wat handig sal wees indien jy vir 'n langer tydperk daar oorbly. Die privaat kuierplekkie buite is ook baie lekker. Ons kon heerlik uitrus na 'n lang dag op die pad. Ons sal definitief weer hier oorbly.

Annamarie G - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamarie G

Baie netjies en vriendelik.

Verblyf was ten alle tye netjies en mense was baie vriendelik! Baie lekker geslaap en veilig gevoel! Goeie verblyf wat ons sal aanbeveel vir enigiemand wat dit graag sal wil benut

Marius D - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en veilig. Waarde vir geld.

Ons het lekker gebraai en gekuier!

Liza M - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza M
Besigheidsreis

Lekker bederf.

Baie aangename ervaring. Skoon, netjies, privaat. Kan Pepper Tree Cottage sterk aanbeveel.

was R580
Vanaf R493
per nag (vir 2 persone)
was R580
Vanaf R493
per nag (vir 2 persone)
was R580
Vanaf R493
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van der Stelstraat 20, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9313, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZhNjJlOTQxLTA3MTktNGU3OC05MTA0LTRiYzZkNTllNjkzMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R580, nou Vanaf R493  per nag (vir 2 persone) 84 5 1 5 20 Van der Stel Street Dan Pienaar 9313 Vrystaat 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -29.09489 26.2050899
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!