LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Pepper Tree Self-catering Guest House | LekkeSlaap
+29

Pepper Tree Self-catering Guest House

6 resensies
Selfsorg
Spesiale Aanbod 16% af

Bly 6 nagte en betaal slegs vir 5 vir verblyf wat 6 nagte of langer is. Geldig vanaf 14 Nov 2021 tot 24 Nov 2021.

  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Dassen Island-rylaan 82, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

Pepper Tree Self-catering Guest House is in die seedorp, Plettenbergbaai. Hierdie vakansiehuis is ideaal geleë, binne 850 m vanaf die strand en 'n kort entjie se ry vanaf ander besienswaardighede in die Tuinroete.

Hierdie fantasiese troeteldiervriendelike vakansiehuis is geskik vir 7 gaste en het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer her 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n enkelbed en 'n stapelbed. Hierdie 2 kamers maak gebruik van die badkamer met 'n bad en 'n stort.

Die kombuis is toegerus met die nodige geriewe om etes voor te berei en te kook, insluitend 'n Nespresso-koffiemasjien vir koffieliefhebbers. Daar is 'n aparte waskamer met 'n wasmasjien. Die leefarea het 'n slim-TV met DStv, Showmax en Netflix. Daar is gratis WiFi teen 35 Mpbs.

Die leefarea lei na 'n beskutte stoep met 'n piekniektafel en -stoele, asook 'n buite-sitarea. Die braai-area is in die skadu en grens aan die stoep. Die huis het 'n ingeboude outomatiese omsetter vir kragonderbrekings en beurtkrag. Die huis het 'n omheinde tuin waarin troeteldiere kan speel. Daar is 'n alarmstelsel en al die vensters het diefwering.

Ongelukkig word geen partytjies of geleenthede toegelaat nie.

Slaapplek

’n Bespreking by Pepper Tree Self-catering Guest House sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed Stapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 6 resensies vir Pepper Tree Self-catering Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Dassen Island-rylaan 82, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Pepper Tree Self-catering Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 7)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Dassen Island-rylaan 82, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA28844a8a3cd35ae38443a42d9902bbc91b91421335b1a9ed7d5f0e422b527019436009cdc1b688c60b899aa1768d1d49a37f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200  per nag (plek vir 7) 6 5 1 5 82 Dassen Island Drive Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 086 999 0018 12:00-18:00 11:00 -34.08391 23.36233
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!