LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Perissa 64 | LekkeSlaap
+14

Perissa 64

8 resensies
Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vanaf 25 Jul 2021 tot 8 Aug 2021.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Ocean-rylaan 101, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 295 R1 101 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Perissa 64 is 'n volledig gemeubileerde woonstel op 'n veilige landgoed op die strandfront in Ballito. Dié skilderagtige dorp met sy lang sandstrande is die ideale bestemming vir gaste op soek na 'n ontspanne wegbreek.

Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers met slaapplek vir 6 gaste en bied 'n pragtige uitsig oor die see. Die eerste 2 slaapkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer is en suite, en die tweede badkamer word deur die ander 2 slaapkamers gedeel.

Die kombuis is goed toegerus en die sitkamer het gemaklike sitplek, 'n TV met DStv Compact en lei na 'n balkon met 'n uitsig oor die see. Die ingang van die eenheid is op die onderste verdieping. Die kompleks bied direkte toegang tot Thompson se getypoel, 'n gemeenskaplike swembad en 'n toesluitmotorhuis.

Besprekings vir gaste onder 25 jaar sonder toesig word nie toegelaat nie.

Doendinge en besienswaardighede sluit Ballito Junction Mall, Zimbali Buiteklub, Ballito Leefstylsentrum, swem, branderplankry, snorkel, vlieërbranderry, visvang en voetslaan in.

Slaapplek

’n Bespreking by Perissa 64 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 8 resensies vir Perissa 64
Netheid
4.4/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.1/5

Ligging

  • Ocean-rylaan 101, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Perissa 64 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 295
Vanaf R1 101
per nag (plek vir 6)
was R1 295
Vanaf R1 101
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Ocean-rylaan 101, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcejkFuQy6urCQ43dxGOlVJjH7SPfWPvgHGYe0tc9q70iqgcpwm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 295, nou Vanaf R1 101  per nag (plek vir 6) 8 5 1 5 101 Ocean Drive Ballito 4420 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-23:00 12:00 -29.523268289562 31.226514240614
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!