6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 101 Ocean Drive, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Perissa 64 is 'n volledig gemeubileerde woonstel op 'n veilige landgoed op die strandfront in Ballito. Dié skilderagtige dorp met sy lang sandstrande is die ideale bestemming vir gaste op soek na 'n ontspanne wegbreek.
Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers met slaapplek vir 6 gaste en bied 'n pragtige uitsig oor die see. Die eerste 2 slaapkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer is en suite, en die tweede badkamer word deur die ander 2 slaapkamers gedeel.
Die kombuis is goed toegerus en die sitkamer het gemaklike sitplek. Die ingang van die eenheid is op die onderste verdieping. Die kompleks bied direkte toegang tot Thompson se getypoel, 'n gemeenskaplike swembad en 'n toesluitmotorhuis.
Aktiwiteite en besienswaardighede sluit Ballito Junction Mall, Zimbali Buiteklub, Ballito Leefstylsentrum, swem, branderplankry, snorkel en visvang in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Karen Geverifieer
Eiendomme 42
Resensies 579
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 101 Ocean Drive, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Perissa 64 het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
101 Ocean Drive, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang