Petit Plaisir cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Petit Plaisir is 'n selfsorg-eenheid in die buitewyke van die pragtige dorpie Franschhoek, wat die middelpunt vorm van 'n wyn- en kos-fynproewershemel, in een van Suid-Afrika se mees asemrowende omgewings. Dis die perfekte romantiese wegbreekplekkie vir paartjies wat daarvan hou om vakansie te hou op hulle eie stoom.

Die kothuis is stylvol versier met die tipe smaak wat jy van 'n 4-ster-instansie sal verwag. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed met 'n en suite-badkamer wat toegerus is met 'n bad en stort. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorgdoeleindes en is oopplan na die sit- en eetarea met 'n kaggel vir koue nagte. Geriewe wat beskikbaar is in die kothuis sluit lugversorging, DStv-kanale en gratis WiFi in.

Buite kan gaste op die patio of in die tuin ontspan of afkoel in die swembad. Veilige parkeerplek word voorsien sodat jy rustig kan slaap.

Franschhoek staan bekend as die fynproewershoofstad van die Kaap en verdien hierdie titel aangesien dit spog met van die beste restaurante in die land. Maaltye wissel van Franse kookkuns tot tipiese Kaapse geregte tot eenvoudige plattelandse kos en daar is 'n spyskaart vir elke smaak en sak.

Slaapplek

'n Bespreking by Petit Plaisir cottage sluit in:

1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbedjie

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Forelhengel
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  •  Kamer daagliks skoongemaak
  •  Koordlose Internet

Ekstras

  •  Mandjie met Peuselhappies
  •  Tee en Koffie Skinkbord

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  24-uur Ontvangs
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Eetkamer
  •  Verekombers
  •  Elektriese kombers
  •  Kaggel
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer
  •  Kluis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Petit Plaisir Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 260 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za